Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Excelsior Plaasverblyf

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Marianne R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dit is 'n rustige mooi omgewing. Heerlik gekuier in die Hoenderhok. Die dekor is ook baie interessant en mooi gedoen. Vriendelike diens gehad wanneer ons 'n probleem gehad het. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rouxne
Excelsior Plaasverblyf
Baie dankie, Marianne. Dit was so lekker om julle by ons te hê, en ek is baie bly dat julle jul verblyf geniet het. Kom kuier gerus weer.

Jeremy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Lots of character and comfort. Lovely location, people, and accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rouxne
Excelsior Plaasverblyf
Thanks for your review, Jeremy! We loved having you on the farm, and you are welcome to stay with us again any time.

John K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Jan 2024

Goed met potensiaal vir verbetering. Excelsior is 'n troue venue en die verblyf blyk dienooreenkomstig ingerig te wees - vir een nag se oorslaap. Ons bespreekte eenheid is nie aan ons toegewys nie en het leeg gestaan vir 2 van die 3 aande wat ons hier tuis was. Die eenheid wat wel aan ons beskikbaar gestel is, se uitleg is onprakties met die ingang deur wat oopmaak in 50% van die kombuis spasie. Die kombuisie is heel goed toegerus maar het geen spasie om enige iets neer te sit soos bekers wanneer jy die ketel kook nie. Die heerlikste koffie is voorsien wat ons terdee geniet het. Die stort kort 'n deur/gordyn tensy as die ontwerp bedoel is dat die badkamer vloer met elke stort gewas moet word. Gelukkig is 'n mop voorsien. 'n 5 liter water is voorsien met die woorde dat die boorgat water net ietwat brak smaak. Tydens ons verblyf was dit bruin water wat uit die krane uitgekom het en moes die eienaars telkemale terugkeer na die plaas om die waterpomp te kom aanskakel aangesien dit nie outomaties aangegaan het na kragonderbrekings nie en dit geblyk het dat daar geen ander persoon op die plaas was wat in hulle afwesigheid die taak kon verrig nie. Indien die water soos ons dit beleef het normaal is, sal toekomstige besoekers waarskynlik voldoende skoon water self moet voorsien. Die eienaars was baie behulpsaam en het vriendelik en so vinnig as wat hulle kon gereageer op versoeke, maar ongelukkig tel dinge op en na 'n ruk sneeubal dit. Ons het die aanbevelings van 'doen-dinge' en besoekplekke deur die eienares geniet en waardeer. Daar is absoluut geen veiligheidsmaatreëls in die eenheid of van waar jy by die pad afdraai tot by die eenhede nie. Enige persoon kan daar inkom sonder om enige versperring of veiligheidsmeganisme te moet oorkom. Gevolglik wil ek nie eers een ster vir veiligheid toeken nie behalwe as een ster beteken dat die voordeur kan toesluit. Die akkommodasie waar ons tuisgegaan het direk voor Excelsior het 'n soortgelyke tarief gehef en bied ligjare beter kwaliteit, gerief en veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Tayla R
Kort verblyf
4.6
Des 2020

Lovely short stay. Lovely setting on sheep farm. The rooms were charming and nicely decorated. Host was very hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rouxne
Excelsior Plaasverblyf
Thank you for the lovely review Tayla, we enjoyed having you. Please visit us again when you are in the Vlees Bay area.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Rouxne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Excelsior Plaas, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e7560c0eea44952201a5c00a5ebb1144a247dde069373ebba284042fbacf6adcfe763693c2140ba4beba2bd90befd5cd61a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Excelsior Plaas Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.282984030073 21.874411552317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang