Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Excelsior Plaasverblyf

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Excelsior Plaas, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Vanaf R902 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Excelsior Plaasverblyf is op 'n familieplaas 7 km vanaf Vleesbaai op die Tuinroete. Die Fivaz-gesin wat die plaas bestuur het besluit om pragtige selfsorgeenhede in 'n paar areas op die plaas op te rig. Excelsior se verblyf is perfek vir 'n wegbreeknaweek of 'n plaasvakansie en word omring deur die plaasdiere en pragtige plaaslandskappe, die berge en die see.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede wat elk 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer bied. Drie van die eenhede het hul eie privaat kombuisies en die ander 3 deel 'n kombuis. Daar is ’n troulokaal op dieselfde plaas waar daar dikwels funksies oor naweke plaasvind.

Die gewilde Hansie & Grietjie Padstal wat ook deur die Fivaz-gesin besit word, is net 2 km ver en bied 'n heerlike spyskaart, kunswerke, tuisgemaakte produkte en kunsvlyt.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Rouxne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Excelsior Plaas, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Gaste dink Excelsior Plaasverblyf het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 902
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 902
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Excelsior Plaas, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e7560c0eea44952201a5c00a5ebb1144a247dde069373ebba284042fbacf6adcfe763693c2140ba4beba2bd90befd5cd61a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R902 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Excelsior Plaas Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.282984030073 21.874411552317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789