Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Excelsior Plaasverblyf

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Excelsior Plaas, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Excelsior Plaasverblyf is op 'n familieplaas 7 km vanaf Vleesbaai, in die Tuinroete. Die Fivaz-familie, wat die plaas bestuur, het besluit om verskeie areas van hierdie werkende plaas in pragtige selfsorg-eenhede te omskep. Excelsior's Farm Stay is perfek vir 'n wegbreeknaweek of vakansie, omring deur pragtige plaasdiere en natuurlik die ryk natuurskoon van berge, see en skilderagtige plaaslandskappe.

Verblyf is beskikbaar in 'n keuse van 4 eenhede, elk met gemaklike beddens en en suite-badkamers. Drie eenhede het hul eie privaat kombuisie, terwyl die ander 3 'n kombuis met mekaar deel. Daar is 'n trou-venue op die plaas waar daar gereeld funksies oor naweke gehou word.

Die gewilde Hansie & Grietjie Padstal, wat ook deur die Fivaz's besit word, is 2 km verder geleë en bied 'n heerlike spyskaart en 'n verskeidenheid kuns, tuisgebakte produkte en kunsvlyt te koop.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Excelsior Plaasverblyf
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Rouxne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Excelsior Plaas, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Gaste dink Excelsior Plaasverblyf het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Excelsior Plaas, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e7560c0eea44952201a5c00a5ebb1144a247dde069373ebba284042fbacf6adcfe763693c2140ba4beba2bd90befd5cd61a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Excelsior Plaas Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.282984030073 21.874411552317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang