Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Exclusive Apartment 212 Marjorca

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Exclusive Apartment 212 Marjorca
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Maretha D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha D

Dit was baie aangename, netjiese en eksklusiewe verblyf. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Die woonstel is baie netjies en goed toegerus. Die ligging was ideaal vir my doeleindes en my verblyf was baie aangenaam. Ek sal weer van hul gasvryheid gebruik maak in die toekoms.

Exclusive Apartment 212 Marjorca se terugvoer

Hi Stiaan,

Thank you ever so much for your wonderful review, it is greatly appreciated. We would be delighted to welcome you back in the future.

Warm regards,
Sharon

Exclusive Apartment 212 Marjorca
Vanessa D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa D

Aangenaam.

Baie aangenaam. Eienaars baie behulpsaam. Eenheid baie netjies en goed toegerus. As jy daarvan hou om in die oggend wakker gemaak te word met die geluid van voëls en sagte watergeluide is hierdie die plek vir jou. Ons het die venster tydens ons hele verblyf wawyd oop gehou. Onthou net om by die Body Corporate se reëls te hou. Hulle is baie streng en waarskuwing word vinnig uitgeskryf. Ons sal weer terugkeer na die eenheid. Ons was baie tevrede.

Exclusive Apartment 212 Marjorca se terugvoer

Hi Vanessa,
Thank you ever so much for your wonderful review, it is greatly appreciated. We would be delighted and look forward to welcoming you and your family back in the near future.
Warm regards,
Sharon

Exclusive Apartment 212 Marjorca
Tania E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania E

Absoluut perfek. Sharon en Colin is dierbaar!

Ek was verras oor die ligging - naby genoeg aan alles wat ek nodig gehad het. Die woonstel is pragtig en silwerskoon en het aan al ons vereistes voldoen.

Exclusive Apartment 212 Marjorca se terugvoer

Hi Tania, thank you ever so much for your wonderful review, it is greatly appreciated. You were our absolute pleasure to host, and we are so looking forward to welcoming you again in the not too distant future.

Exclusive Apartment 212 Marjorca
Bernadette M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette M

Awesome.

Extra keys would have been good as I struggled with one set of keys.

Exclusive Apartment 212 Marjorca se terugvoer

Dear Eugene,

Thank you ever so much for your wonderful review, it is greatly appreciated. I am so sorry you had an issue with the keys. Please remind me when you visit again, and I will arrange another one for you.

I look forward to welcoming you and your family again sometime in the future.

Warm regards,
Sharon

Exclusive Apartment 212 Marjorca
Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 035
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marjorca 212, The Island Club, North Bank-laan, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxMGI1NGUwLTU5MmUtNGQ4NS04NmY0LWI0ODQ4MzQyNmZiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 035 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 212 Marjorca, The Island Club North Bank Lane, Century City 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.892829990164 18.508043939491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang