Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Exclusive Apartment 212 Marjorca

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marjorca 212, The Island Club, North Bank-laan, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 239 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Exclusive Apartment 212 Marjorca is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Century City, Kaapstad geleë is.

Dié smaakvol versierde woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-stort. Die tweede kamer is toegerus met 2 enkelbeddens en het toegang tot die tweede badkamer, wat 'n bad, wasbak en toilet het.

Die oopplan, goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n stoof. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, en die sitkamer met lugversorging het 'n platskerm-TV vir mediavermaak. Die sitkamer maak oop op 'n onderdakbalkon wat uitsigte oor die area bied.

Die kompleks beskik oor 'n gemeenskaplike gimnasium, 'n swembad en veilige kelderparkeerplek met 24 uur-sekuriteit. Exclusive Apartment 212 Marjorca is naby Canal Walk-winkelsentrum, Ratanga Junction-temapark, Virgin Active-gimnasium en Century City-konferensiesentrum.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Marjorca 212, The Island Club, North Bank-laan, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Exclusive Apartment 212 Marjorca het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 239
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 239
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marjorca 212, The Island Club, North Bank-laan, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxMGI1NGUwLTU5MmUtNGQ4NS04NmY0LWI0ODQ4MzQyNmZiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 239 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 212 Marjorca, The Island Club North Bank Lane, Century City 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.892829990164 18.508043939491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang