Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Executive Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstraat 3, Bellville, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Executive Accommodation bied gerieflike verblyf in Bellville en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die perseel is 3 km vanaf die Louis Leipoldt Medi-Clinic. Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitkamer, tuin en 24 uur-ontvangs.

Verblyf is beskikbaar in 11 kamers met toegang tot gedeelde badkamergeriewe. Elke kamer het gratis WiFi en 'n TV met DStv-kanale. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas, oond en stood, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Verder is daar 'n gemeenskaplike eetarea en gratis WiFi. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien en die perseel het geslotekringtelevisie-kameras, elektriese heining en 'n afstandbeheer-hek.

Die gastehuis is naby openbare vervoer in Bellville, winkels, restaurante, wegneem-eetplekke en banke. Verder is dit ook net 13 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 1,3 km vanaf die Intercape- en Eagle Liner-bushaltes.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies


Netheid
2.5
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.8
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.1/5

Miki Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Uitsigstraat 3, Bellville, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Executive Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstraat 3, Bellville, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58892b3cbd8b9033d2df3d8da8ab092abd995de553271f4273351a6c4f9d3d140e0f33db789250165b6f00d8c352a5d991fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 3 Uitsig Street Bellville 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.898282 18.639344682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang