Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Executive Apartment

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Executive Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sylvia V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia V

Sentraal, veilig, en netjies.

Die woonstel voorsien aan alle behoeftes.

Executive Apartment se terugvoer

Hello Sylvia,

Thank you ever so much for your wonderful review, it is greatly appreciated. Please be in touch should we be able to assist you with any future accommodation you may require.

Warm regards,
Sharon

Executive Apartment
Anandi M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anandi M

Baie lekker gebly baie veilig en rustig.

Baie veilige plek met 'n lekker swembad vir kinders sowel vir kleintjies en 'n lekker speelparkie. Baie stil en rustige plek wat naby alles is. Sal defenitief daar bly, maar dit is bietjie duur vir die gewone salaristreker as ek langer in die Kaap moes gebly het sou ek definitief nie daar gebly het nie omdat dit te duur is.

Tina S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina S

Pragtige plek, met alles wat nodig is.

Baie netjiese en mooi plekkie om te bly. Ons sal dit beslis weer gebruik.

Executive Apartment se terugvoer

Hi Tina,
Thank you ever so much for your wonderful review, it is greatly appreciated. You were the perfect guest and made our job so easy. We look forward to welcoming you back, hopefully sometime in the near future.
Warm regards,
Sharon

Executive Apartment
Mariska V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V

Die verblyf was ongelooflik.

Verblyf was luuks en ons het tuis gevoel van dag 1 af. Dit was sentraal en by Canal Walk. Alles was net perfek.

Magrieta B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magrieta B

Bravo!

Silvertree: ons nuwe gunsteling verblyf in die Kaap! Pragtige dekor, luukse verblyf, skoon, goed toegrus, vriendelike ontvangs (Colin en Sharon) - sterk aan te bevele.

Vanaf
Vanaf R2 255
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 255
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silvertree 215, Ashton Park, Studio-laan, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA132a7e753562b795bc2188108a2860918f689f3b985bbc86e7a38fb281835f4af1e304ed2cc28d60218b2023f0b4e95422be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 255 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 215 Silvertree, Ashton Park Studio Lane, Century City 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8831518 18.5170848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang