Executive Self-catering Units
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Juadien K - Mei 2024
Algehele gradering
Baie gemaklike verblyf met goeie en behulpsame oorsieners.
Executive Self-catering Units se terugvoer
Beste Juadien. Baie dankie vir die positiewe verslag. Wees verseker van ons goeie diens te alle tye. Hoop jy gaan baie gelukkig wees in Kimberley. Vriendelike groete, Sandra.
Martin K - Jan 2023
Algehele gradering
Good for a couple of nights' stay, but no longer.
Jacques V - Apr 2024
Algehele gradering
Het lekker gebly en soos by my eie huis gevoel.
Executive Self-catering Units se terugvoer
Beste Jacques. Baie dankie vir die positiewe verslag. Wees verseker van ons goeie diens te alle tye. Ons hoop om u weer te huisves in die toekoms. Vriendelike groete, Sandra.
Johan L - Aug 2022
Algehele gradering
Sandra is die toonbeeld van kliëntediens en omgee.
Nadene E - Mei 2022
Algehele gradering
Net wat mens nodig het vir Wildeklawer Toergroep.
Executive Self-catering Units se terugvoer
Hi Nadene
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Wees verseker van ons beste diens ten alle tye.
Vriendelike groete, Sandra.
Yvonne V - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly, woonstel ruim en goed ingerig.
Executive Self-catering Units se terugvoer
Hi Yvonne. Baie dankie dat jul van ons akkommodasie gebruik gemaak het.
Dankie vir die mooi resensie. Wees verseker van ons goeie diens te alle tye.
Hoop ons sien weer in die toekoms.
Vriendelike groete,
Sandra
Ernst M - Jun 2019
Algehele gradering
Ruim bekostigbare verblyf vir 'n groterige groep.
Lees meerExecutive Self-catering Units se terugvoer
Goeiedag Ernst,
Baie dankie dat julle gebruik gemaak het van ons verblyf en vir die mooi resensie. Wees verseker van ons goeie diens te alle tye.
Vriendelike groete,
Sandra
Wessel J - Mei 2019
Algehele gradering
Netjies, goed ingerig en veilig.
Executive Self-catering Units se terugvoer
Goeiedag Wessel. Baie dankie vir die mooi resensie. Wees verseker van ons goeie diens ten alle tye. Hoop ons sien weer volgende jaar.
Vriendelike groete
Sandra.
Amanda D - Des 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
Executive Self-catering Units se terugvoer
Hi Amanda, baie dankie vir die positiewe verslag. Wees verseker van ons goeie diens te alle tye. Ons hoop om u weer te huisves in die toekoms. Vriendelike groete, Sandra.
Ria D - Mei 2019
Algehele gradering
Eenheid was gerieflik, baie skoon en netjies.
Executive Self-catering Units se terugvoer
Goeiedag Ria.
Baie dankie vir die mooi resensie. Wees verseker van ons goeie diens ten alle tye. Hoop ons sien weer volgende jaar.
Vriendelike groete
Sandra.
Joe H - Jul 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Executive Self-catering Units se terugvoer
Beste Joe,
Ek is regtig jammer om van jou teleurstellende verblyf ervaring te verneem.
My foto's en beskrywing op die webtuiste dui aan dat slegs enkelbeddens beskikbaar is.
Dit is jammer dat jy nie dadelik die geraas van die boonste woonstel onder my aandag gebring het nie - ek kan ongelukkig slegs so 'n probleem oplos as ek daarvan bewus is.
Alle vensters en deure het diefwering en motors word geparkeer agter 'n motorhek. Ons eenhede is deel van Scorp Sekuriteit wat 24 uur aan diens is.
Vriendelike groete,
Sandra
Stersia B - Okt 2017
Algehele gradering
Net 'n lekkerte.
Executive Self-catering Units se terugvoer
Beste Stersia,
Baie dankie dat u van ons akkommodasie gebruik gemaak het. Wees verseker van ons goeie diens te alle tye.
Vriendelike groete,
Sandra
Marna B - Mei 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Executive Self-catering Units se terugvoer
Beste Marna,
Baie dankie dat u gebruik gemaak het van ons akkommodasie. Wees verseker van ons goeie diens te alle tye.
Vriendelike groete,
Sandra
Celeste W - Des 2017
Algehele gradering
As usual we had a very nice stay.
Ockert F - Sep 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en heerlik.
Executive Self-catering Units se terugvoer
Hi Ockert. Baie dankie dat u van ons akkommodasie gebruik gemaak het. Wees verseker van ons goeie diens te alle tye. Vriendelike groete, Sandra.
Anneri S - Apr 2016
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Executive Self-catering Units se terugvoer
Hi Anneri. Baie dankie dat u van ons akkommodasie gebruik gemaak het. Wees verseker van ons goeie diens te alle tye. Vriendelike groete Sandra
Anneliza G - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was regtig fantasties om daar te bly.
Executive Self-catering Units se terugvoer
Hi Anneliza. Baie dankie dat u van ons akkommodasie gebruik gemaak het. Wees verseker van ons goeie diens te alle tye. Dankie vir die aanbeveling. Vriendelike groete, Sandra.
- Kapasiteit: 41 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Park-weg 22, Belgravia, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang