Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Executive Self-catering Units

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Juadien K
Lang verblyf
5.0
Mei 2024

Baie gemaklike verblyf met goeie en behulpsame oorsieners. Alles is daar om jou gemaklik te maak, tot en met 'n wasmasjien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Executive Self-catering Units
Beste Juadien. Baie dankie vir die positiewe verslag. Wees verseker van ons goeie diens te alle tye. Hoop jy gaan baie gelukkig wees in Kimberley. Vriendelike groete, Sandra.

Martin K
Kort verblyf
4.6
Jan 2023

Good for a couple of nights' stay, but no longer. There was no internet connection. The room was hot and needed an air-conditioner in summer. The kitchen is very cramped. On the positive side the power stayed on all the time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf
4.2
Apr 2024

Het lekker gebly en soos by my eie huis gevoel. Baie lekker gebly. Still en veilig. Skoon en mens voel welkom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sandra
Executive Self-catering Units
Beste Jacques. Baie dankie vir die positiewe verslag. Wees verseker van ons goeie diens te alle tye. Ons hoop om u weer te huisves in die toekoms. Vriendelike groete, Sandra.

Johan L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Sandra is die toonbeeld van kliëntediens en omgee. Sandra het ons weens 'n probleem (waarvan ons onbewus was) met ons bespreekte eenheid opgradeer na die groot luukse eenheid. Beste belewenis ooit. Baie dankie en voortaan sal ek net van Sandra se eenhede gebruik maak as ek Kimberley besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadene E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Net wat mens nodig het vir Wildeklawer Toergroep. Sandra het uitstekende diens verskaf, asook ons tegemoet gekom om vroeër in te boek aangesien ons vanuit Durbanville na Kimberley gereis het. Die plekkie het als wat mens benodig en dis gemaklik, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Executive Self-catering Units
Hi Nadene Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Wees verseker van ons beste diens ten alle tye. Vriendelike groete, Sandra.

Yvonne V
Kort verblyf
5.0
Okt 2019

Heerlik gebly, woonstel ruim en goed ingerig. Woonstel is ruim, kombuis goed toegerus. Daar is watertenks sou die munisipale water nie beskikbaar wees nie. Eienaar is behulpsaam en vriendelik. Beddens slaap heerlik, alles in die eenheid werk. Beslis 'n plek om te onthou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Executive Self-catering Units
Hi Yvonne. Baie dankie dat jul van ons akkommodasie gebruik gemaak het. Dankie vir die mooi resensie. Wees verseker van ons goeie diens te alle tye. Hoop ons sien weer in die toekoms. Vriendelike groete, Sandra

Ernst M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2019

Ruim bekostigbare verblyf vir 'n groterige groep. Alhoewel daar ook kleiner eenhede beskikbaar was, was ons 'n groep van vier en het gevolglik die drieslaapkamereenheid geneem. Dit is 'n ruim dupleks met 'n woonkamer, toilet en kombuis onder en die slaapkamers en een-en-'n-half badkamers bo. Stil en rustige omgewing met 'n mooi park oorkant die straat. Die toesluit-dubbelmotorhuis het verhinder dat daar 'n yslaag op ons voertuie vorm. Goeie sekuriteit, naby winkelsentrums en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Executive Self-catering Units
Goeiedag Ernst, Baie dankie dat julle gebruik gemaak het van ons verblyf en vir die mooi resensie. Wees verseker van ons goeie diens te alle tye. Vriendelike groete, Sandra

Wessel J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2019

Netjies, goed ingerig en veilig. Dit was 'n absolute plesier om hier tuis te gaan. Die gasheer was gereeld in kommunikasie, die plek was skoon, netjies en goed toegerus. Dis 'n juweel in Kimberley.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sandra
Executive Self-catering Units
Goeiedag Wessel. Baie dankie vir die mooi resensie. Wees verseker van ons goeie diens ten alle tye. Hoop ons sien weer volgende jaar. Vriendelike groete Sandra.

Amanda D
Kort verblyf
4.2
Des 2019

Ons het heerlik gekuier. Die plek keurig uitgelê. Jy het sommer tuis gevoel!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Executive Self-catering Units
Hi Amanda, baie dankie vir die positiewe verslag. Wees verseker van ons goeie diens te alle tye. Ons hoop om u weer te huisves in die toekoms. Vriendelike groete, Sandra.

Ria D
Kort verblyf
4.0
Mei 2019

Eenheid was gerieflik, baie skoon en netjies. Sandra die eienaar was baie behulpsaam. Ons het heerlik gebly. Als wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Eenheid was baie netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Sandra
Executive Self-catering Units
Goeiedag Ria. Baie dankie vir die mooi resensie. Wees verseker van ons goeie diens ten alle tye. Hoop ons sien weer volgende jaar. Vriendelike groete Sandra.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Park-weg 22, Belgravia, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlNmE5NTViLTI5ODAtNDk3Zi04ZmFhLWM0ZDIyZWM2YTdmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 22 Park Road Belgravia 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 08:00 -28.74485 24.77533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang