Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Exhale Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Colette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 22 resensies vir Exhale Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jean L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean L

Perfect.

Beste in 'n lang tyd. Hulle dink aan alles.

Exhale Cottage se terugvoer

Baie dankie Jean! Ons hoop ons sien jou self ook eendag

Exhale Cottage
Lisa V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V

It's called Exhale for a reason!

We had the most wonderful stay at Exhale Cottage. The attention to detail was remarkable! We loved watching the birds and just being able to relax in the peaceful setting!

Exhale Cottage se terugvoer

Hi Lisa
Thank you for your lovely review.
I'm so happy we could host you and your friends for a girls' retreat. Sometimes we just have to do it. Hope to see you again soon.

Exhale Cottage
Daniel V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

Bird and wildlife were very good. The Exhale Cottage was next level of perfect.

It was better than great. Everything was provided to make us feel like royalty.

Exhale Cottage se terugvoer

Daniel, thank you very much for your beautiful review and updates on our animal and bird list. Like I said to you, you confirmed to us again to stay TV free. Hope to see you again soon.

Exhale Cottage
David L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L

Memories with nature.

If you love nature and her positive surprises, this is the place to visit. Thank you to the hosts for the personal touch and detail we experienced. We really enjoyed our stay.

Exhale Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, David. Julle het net-net die sneeu gemis. Hoop ons sien julle gou weer!

Exhale Cottage
Danelle S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle S

Perfekte verjaarsdag naweek.

Alles was perfek - dankie vir die ekstra bederf wat bygesit was om 'n verjaarsdag naweek spesiaal te maak. Die akkommodasie is pragtig en die omgewing baie rustig.

Exhale Cottage se terugvoer

Danelle, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons kan darem nie al die krediet vat nie Moet die natuur ook dankie sê vir 'n volmaan opkoms oor die berg, gevolg deur die geroep van jakkalse. Ons is so bly julle kon dit ook beleef.
Hoop ons sien julle weer.

Exhale Cottage
Anneke D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D

Ongelooflik.

As ek 'n 100 sterre kon gee, sou ek. Van die pragtige omgewing tot die lekker bederfgoed. Alles is perfek en mens kan regtig vir niks meer vra nie.

Exhale Cottage se terugvoer

Hello Anneke
Baie dankie vir jou baie mooi resensie. Julle het ons behoorlik in die middel van hierdie Kaapse storm gevang.
Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Colette en Chris

Exhale Cottage
Angela W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela W

Very relaxed.

Lovely relaxed country living in a cottage that had absolutely everything that one could possibly want!

Exhale Cottage se terugvoer

Hello Angela
Thank you so much for your review. It was lovely having your family visit.
Hope to see you again soon.

Exhale Cottage
Bente V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bente V

Amazing luxury experience!

It was a great experience! The house includes everything you need, from a pizzabraai to a hot tub. Even luxury soaps, free use of olive oil/all kinds of herbs, a cheese board & brut on arrival, etc. The hosts were super friendly. The location felt like a dream! 10 out of 10!

Exhale Cottage se terugvoer

Baie dankie, Bente!
So happy we could share some of South Africa's beautiful countryside with you.
May you have many happy returns!
Colette and Chris

Exhale Cottage
Juan O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juan O

Loved it.

Everything was just awesome. Loved the style, the area, the scenery and all the extras.

Exhale Cottage se terugvoer

Thank you very much for your lovely review. It was our pleasure hosting your family. Hope to see you again soon.

Exhale Cottage
Sally M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally M

That one place you have to visit.

There are not enough stars to rate Exhale Cottage. The hosts' generosity with welcome treats and wine completely blew us away. The attention to detail is like nothing we have ever encountered. The cottage with its amazing views, the bath in the bush, the rock pool a short walk away with its own deck and sun loungers, the food for the birds and mongoose, the fine botanicals in the bathrooms (we stocked up in Montagu when we left), the dried fynbos on the beds - if we lived closer we would be there once a month. It is just the most magical place. It was such a blessing to be allowed to visit. In future we will use it as a base to explore Montagu and Robertson because it is closer to town than expected.

Exhale Cottage se terugvoer

Oh Sally, it was a blessing for us having your family stay over Christmas. Your review put a tear in my eye, as it is really special for us to share our dream and space. You and your family are welcome to visit again at any time.

Exhale Cottage
Wayne C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne C

Exceptional.

We had a fantastic stay at Exhale Cottage - the cottage was stunning and the hospitality exceptional. Well done Chris and Colette - we'll be back!

Exhale Cottage se terugvoer

Thank you so much for your review Wayne. It was an absolute pleasure hosting your family. Hope we see you again soon.

Exhale Cottage
Ziada J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziada J

Beautiful and serene space.

A special place where one can rejuvenate and relax with breathtaking views.

Exhale Cottage se terugvoer

Hello Ziada
Thank you very much for your review.
So glad you could rejuvenate and relax. We love sharing the space and experience.
Hope to see you again soon.
Colette and Chris

Exhale Cottage
Corne F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne F

Een van die beste atmosfeer.

Rustige area met klomp voëls. Geen geraas van dorp af. Afgeskakel van besige wêreld.

Exhale Cottage se terugvoer

Corne, baie dankie vir jou mooi resensie.
Ons voel geeerd dat julle ons gekies het vir julle 10de huweliksherdenking.
Wens julle nog baie gelukkige jare toe vir die toekoms.

Exhale Cottage
Quanita S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quanita S

Highly recommend Exhale cottage. We will definitely be returning.

Fantastic attention to detail. Very comfortable. Clean. Spacious.

Exhale Cottage se terugvoer

Hello Quanita
Thank you so much for your lovely review.
So happy to know, what was meant to be a family weekend turned into a special "just the two of us" weekend.
Hope to see you again soon, with or without the teens.
Colette

Exhale Cottage
Colleen M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen M

Relaxing.

It was the most relaxing and recharging stay we have had. Loved all the extra special touches.

Exhale Cottage se terugvoer

Hello Colleen

Thank you so much for your review.

So happy you could relax and recharge. Hope to see you again!

Kind regards
Colette and Chris

Exhale Cottage
Elouwize R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouwize R

Piece of heaven.

By far the best weekend breakaway by far. Spectacular views, peace, tranquillity but most of all the best hosts. The attention to detail was just so special and you feel so spoiled. Every luxury one could want. You feel so welcome and immediately feel the stress fade away. Thanks so much.

Exhale Cottage se terugvoer

Hello Elouwize
Thank you so much for your beautiful review. This is why we do it. Hope we can see you and Nishen again soon.

Exhale Cottage
Eleanor B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor B

'n Stukkie hemel.

Als was perfek! Soveel detail en gasvryheid!

Exhale Cottage se terugvoer

Hello Eleanor. Baie dankie vir jou mooi terugvoering.
Ons hoop om julle sommer vinnig terug te he met die familie.

Exhale Cottage
Ockert K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert K

Asemrowend!

Exhale Cottage is meer as verblyf. Dis 'n plek om totaal stil te raak, afgesonder maar in luuksheid. Die kleinste detail wat jy dalk kan dink jy nodig het, is reeds voorsien. Om in die doodstil donker nag in die houtbrand-Jacuzzi te sit en na die sterre te staar, gee nuwe betekenis aan ontspan. Hou maar die een dop, ek is seker hy verskyn eersdaags in 'n tydskrif!

Exhale Cottage se terugvoer

Baie dankie Ockert,
Ons is so gelukkig om hierdie plekkie te kan deel.
Hoop julle kom kuier weer.

Exhale Cottage
Pc V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pc V

Lafenis vir die siel in die mooi natuur.

Baie wel geleë, prag kothuis met aandag aan fynere besonderhede, waar mens waarlik kan rus in die natuurskoon.

Exhale Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, PC. Dit was so lekker om julle hier te he. Hoop ons sien julle weer. Ek werk nog aan die Spar vir die broodjie resep.

Exhale Cottage
Jacqueline S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline S

Dit was fantasties!

Wat 'n wonderlike plek! Nie net is dit 'n pragtige huis in 'n pragtige omgewing nie, maar jy het vir niks gesoek nie. Daar is aan als gedink en jy is van als waaraan jy montlik kan dink voorsien. Vars veldblomme in die kamers, 'n kaasbord in die yskas, plaaslike wyn en gebak op die toonbank! Daar is selfs 'n Ducky vir waneer jy in die opelug bad gaan ontspan. Ons het 'n heerlike twee dae hier spandeer en gaan dit beslis 'n instelling maak wanneer ons huis toe kom om te kuier! Colette en Chris is fantastiese gashere gewees. Ons sal Exhale Cottage aan enige iemand aanbeveel.

Exhale Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek kry sommer hoendervleis. Ons leef vir gaste se ondervindinge hier. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Exhale Cottage
Ewert B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewert B

Natuur, rustig, berge, pragtige ligging.

Ongelooflike natuurskoon weg van die stad en die gejaagdheid wat daarmee gepaard gaan. Het elke oomblik in hierdie ongelooflike mooi verblyf ten volle waardeer en geniet! Sal 'n naweek weg na Exhale Cottage vir enige paartjie aanbeveel!

Exhale Cottage se terugvoer

Baie dankie Ewert vir die mooi resensie. Dit was so lekker om julle hier te he en te kon ontmoet.
Hoop ons sien julle sommer gou weer!

Exhale Cottage
Kim M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim M

Heaven on Earth!

We loved our two nights at Exhale Cottage! There are not really words to express how peaceful and connected we felt to the landscape and those awe-inspiring mountains. Every little detail that Colette and Chris leave is like a little treasure to enjoy. Even the surprise Easter Bunny hunt for our daughter - so special! I am an instant convert to the beautiful Fijn Botanicals products. Kind to nature and humans. Thank you for the most wonderful experience! We will never forget it and hope to be able to come to visit again.

Exhale Cottage se terugvoer

Thank you for the beautiful review Kim. It was an absolute pleasure hosting you and your family. Hope to see you again soon.

Exhale Cottage
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Journey Plaas Keisie-vallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7aa6340f33307d840f2e2a91291671c71d3768fcf7c044a58a65fc759af0e348b0fe6ed4f4bcb0c5a4e5d0984c969ecf202?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 R318 Journey Farm Keisie Valley 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.698957797721 19.97792736133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang