Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Explore Ellipse | Dune for 2 Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Karkloof-singel 1864, Midrand, 2066, Gauteng
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Explore Ellipse | Dune for 2 Apartment is in Waterfall City, 'n gegoede leefstyllandgoed in Midrand. Hierdie oase wat suidwes wys, bied panoramiese uitsigte oor die stadshorison. Dit is ideaal vir paartjies, sakereisigers of enkelreisigers wat sentrale verblyf soek.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die leefarea het 'n etenstafel, 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus.

Gaste kan op die balkon met asemrowende uitsigte ontspan. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi word voorsien. Gaste het ook toegang tot die swembad, gimnasium, Luna Club en Olives & Plates Restaurant. Waterfall City Park en die Mall of Africa is ook naby.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Byron Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 6

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Karkloof-singel 1864, Midrand, 2066, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Karkloof-singel 1864, Midrand, 2066, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9529cb0444b07387049955ff460b22c2b2f49b0e44ed36173925a296a62c91e63ae0b75e91d2cd30e0908618c9717f31408?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 1864 Karkloof Crescent Midrand 2066 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.0154320129 28.102513867012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang