Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Exquisite pool-side apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Challenge-rylaan 6, Laridae Apartments 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Geniet 'n stylvolle ervaring in die hartjie van Plettenbergbaai met sy asemrowende natuurskoon en strande. Hierdie pragtige woonstel is met sofistikasie versier en toegerus om jou vakansie onvergeetlik te maak.

Die 3-verdieping woonstel met lugversorging het slaapplek vir 6 gaste, met 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Hierdie 2 slaapkamers is op die tweede verdieping van hierdie woonstel geleë. Die derde slaapkamer is die hoofslaapkamer, geleë op die derde verdieping met toegang tot 'n balkon wat spog met wonderlike see-uitsigte. Dié kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Gastoilet kan op die grondvloer gevind word. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis en -sitarea is op die grondvloer geleë en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n boontjie-tot-beker-koffiemasjien. Daar is ook 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Boonop bederf hierdie woonstel met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Dit brei uit na die sitarea wat met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV gemeubileer is en beskik oor 'n knus kaggel.

Die eenheid lei na 'n onderdak-area met 'n buite-patio wat die beste omgewing bied om 'n buitelug-eetervaring onder die sterre te geniet. Gaste het toegang tot 'n weber-braai en die kristalhelder swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet
Badkamer 3

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Challenge-rylaan 6, Laridae Apartments 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Challenge-rylaan 6, Laridae Apartments 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f39ca297d204582ca2fb507288bd4775030cc93f9e1053297a99b6683e5f4788b3d58afedb4fb84d83028d695b0817b09b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 6 Challenge Drive 3 Laridae Apartments 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.050589733962 23.361454655225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang