Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eye of Kruger

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Eye of Kruger
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Riaan C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan C

Baie lekker in plekkie in die bos.

Baie lekker gebly, sal weer teruggaan. Baie skoon en waarde vir geld.

Eye of Kruger se terugvoer

Dankie Riaan, ons verwelkom jul graag weer!

Eye of Kruger
Nikita B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita B

Very lovely and well kept house.

Was lovely. Gas shower was difficult to work with. Water was either scalding hot or ice cold.

Marius B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Baie lekker.

Baie lekker geby, goeie ligging en alle benodighede om lank daar te bly.

Eye of Kruger se terugvoer

Dankie Marius, bly julle het 'n lekker tyd gehad by Eye of Kruger. Hoop om julle weer te sien.

Eye of Kruger
Benjamin V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin V

Excellent, would recommend.

Eye of Kruger had everything we needed and was as good as the pictures showed. Everything was clean and in working condition. Any issues were promptly sorted by the owner. We enjoyed our stay more than we could have expected. We would love to come back soon. The animals were around to feed and watch each day. The splash pool was a nice refuge from the heat. Quiet at night, no issues. Barely any load shedding too. Thanks for making our stay so enjoyable.

Eye of Kruger se terugvoer

Thank you for your kind words. We are pleased to know that you enjoyed your stay.

Eye of Kruger
Jana H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana H

Kan die plek met 'n oop hart aanbeveel. Awesome en mense is gasvry en hulpvaardig.

Die plek is alles wat mens in 'n vakansieplek soek en meer. Dit het ons verwagting heeltemal vervul. Dit is skoon, netjies, privaat, gerieflik en voel soos jou eie huis. Daar is genoeg plek en ons kon gerieflik die week spandeer sonder om onder mekaar se voete te wees. Lekker geleë naby die Kruger Krokodil- en Malalane-hekke.

Eye of Kruger se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet by Eye of Kruger. Baie dankie vir jou terugvoering
Groete
Zelda

Eye of Kruger
Nico S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Goeie diens en lekker kuierplek.

Goeie ondervinding gewees om by Eye of Kruger te bly.

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Locustlaan 419, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09c59a8f89757ad42ec1f66c22fb79f8312f987f4ae8d96e55a6e06b2db3f370b156cb6bff54ce961d491cc44a530d1d90c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 419 Locust Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.380566913408 31.760933479762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang