Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eyeview Africa

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wentzel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Salig, rustig, en ontspannend. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig was asemrowend en die stilte was die rustigheid vanself. Dit is die tipe plekkie waar jy heengaan as die stadslewe te veel word en jy wil net jou siel laat opbou. Charlie was 'n baie vriendelike gasheer en vir die prys definitief die moeite werd. Ons het kameelperde, zebra, vlakvark, koedoe, blesbok en blouwildebees van ons stoep af gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozette B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Rustig, asemrowende uitsig en kos vir die siel! As jy rus en vrede met net die natuur om jou soek, is dit die plek. Die uitsig is asemrowend mooi! Die donkie vir warmwater is maklik om te gebruik. Ek het die staproetes geniet en hulle is goed gemerk. Die huisie het alles wat jy nodig het. Daar is wild en baie voëls. Ek het my naweek terdee geniet en sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Word begroet deur koedoes en natuur. Fantastiese ervaring en heerlik stil. Swembad area bied welkome verligting in die warm somer son.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karina I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Great view, very nice cottage for a low price. A very nice thatched roof cottage, with a large patio with braai looking out over bushveld with koppies and kloofs. There are some game in the area. In the distance, the Magaliesberg mountain range is visible. We really enjoyed our stay there, very quiet, with some nice hiking in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozita B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

It was amazing - peace and tranquility followed me around. The hosts were wonderful, the view was spectacular, and I wanted for nothing. The hiking trail was well-marked, and I saw quite a bit of game!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Spectacular views. Our stay was absolutely lovely. The host, Charlie, was very friendly and welcoming. We stayed in Kaappunt at Eyeview and the view was breathtakingly spectacular. The unit was very comfortable, and the compact kitchen had everything we needed. The Donkey was extremely easy to use to make hot water, and the hiking trails were great. If you are looking to relax in nature with both sunrise and sunset views from your balcony, then this is the perfect place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie lekker. Baie rustig en kos vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruland M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Rustig. Dit was nou een bevange rustige naweek met die beste uitsig ooit. Lekker gerus en die natuur geniet. Op ons inry op die plaas het ons 'n mooi koedoebul gesien, van die dek af, koedoes, waterbokke, rooibokke, kameelperde en vlakvarke gesien. As ons die verkyker onthou het sou ons dalk die res ook gesien het. Onthou 'n verkyker. Saterdagaand in een uur 8 verskietende sterre en oor die 40 satteliete gesien. Huis was baie netjies skoon gewees en die donkie vir warm water het goeie herrineringe teruggebring. Eienaars is baie gasvry gewees, dankie Charlie en vrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2023

Lovely. Nice place, no reception though and very hard to reach owners via phone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Adventures and the area is beautiful. One of the most beautiful sites and places for people who love the nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

alwin Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 66

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olievenfontein Plaas, R52, Koster, 0348, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebe9809c67bc30c1c57791689b6dab8b9a7fe81b2d8558e9d653e36e87456934753d137260ca575967c750a5a04770a5dd2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 65 5 1 5 Farm Olievenfontein R52 0348 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.816243386387 27.002415060997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang