Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eyeview Africa

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olievenfontein Plaas, R52, Koster, 0348, Noordwes
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Eyeview Africa is in Koster in Noordwes geleë en bied 'n rustige, stil bosveld-omgewing bo-op 'n groot heuwel.

Hierdie bekoorlike selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n leefarea met 'n dubbelslaapbank. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Gaste moet hul eie handdoeke voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n stoep en privaat braaigeriewe, asook 'n gemeenskaplike boma met onderdak, ingeboude braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad met kouewater.

Eyeview Africa is naby verskeie besienswaardighede en aktiwiteite en is 'n uitstekende keuse vir 'n wegbreek in Noordwes.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nico P
5.0
Bosveld bliss. Awesome plek! Baie rustig en die eenheid het alles wat mens nodig het. Jy maak warm water met 'n donkie water vir ons lekker was. Bitte...
Sien meer
Jan 2025
Wentzel H
Saam met lewensmaat
5.0
Salig, rustig, en ontspannend. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig was asemrowend en die stilte was die rustigheid vanself. Dit is die tipe plekkie ...
Sien meer
Aug 2024
Rozette B
5.0
Rustig, asemrowende uitsig en kos vir die siel! As jy rus en vrede met net die natuur om jou soek, is dit die plek. Die uitsig is asemrowend mooi! Die...
Sien meer
Jun 2024
Karina I
Saam met lewensmaat
4.8
Great view, very nice cottage for a low price. A very nice thatched roof cottage, with a large patio with braai looking out over bushve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Peter B
Gesin met tieners
4.0
Awesome. Quiet and peaceful place. Enjoyed the scenery, hiking and family activities. Perfect for away from city noise and environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

alwin Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 71

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Olievenfontein Plaas, R52, Koster, 0348, Noordwes
  • Gaste dink Eyeview Africa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olievenfontein Plaas, R52, Koster, 0348, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebe9809c67bc30c1c57791689b6dab8b9a7fe81b2d8558e9d653e36e87456934753d137260ca575967c750a5a04770a5dd2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 69 5 1 5 Farm Olievenfontein R52 0348 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.816243386387 27.002415060997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang