Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eyezulu Guest House

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Annemarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2023

Netjies, skoon en vir seker genoeg vir 'n vinnige oorslaap of indien jy net die area wil verken. Die kamer is toegrus met 'n TV, ketel en yskas. Die bed was gemaklik, netjies en skoon. Dit was vir seker genoeg vir ons vir net die vinnige oorslaap. Kamers is ruim met 'n dubbelbank wat dit gerieflik maak. Die eienaar was baie behulpsaam en het uit sy pad gegaan om ons te help met alles wat ons nodig gehad het. Die feit dat dit pet friendly is, is 'n ongelooflike bonus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Griffiths Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blenheimweg 66, Farningham Ridge, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99e082cd0d1ebf85e093613a19ec45740e3ccce50979fe31f93ad21479dae92e6e336d13baea29f1fb29265fe84fea48d232?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 66 Blenheim Road Farningham Ridge 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -29.840486 30.8633746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang