Eyezulu Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blenheimweg 66, Farningham Ridge, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eyezulu Guest House bied gerieflike oornagverblyf, ideaal geleë in die hartjie van Farningham Ridge, Pinetown vir sakereisigers of vakansiegangers.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van óf Dubbelkamers óf Deluxe Kamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die dubbelkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad in. Die Deluxe-kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort.
Badseep en handdoeke word voorsien. Boonop is daar ander geriewe in die kamer soos 'n mikrogolfoond, yskassie, slim-TV, gratis WiFi asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Dié gastehuis bied 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel wat net 'n entjie se ry vanaf kruidenierswinkels en restaurante geleë is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Griffiths Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Blenheimweg 66, Farningham Ridge, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eyezulu Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Pinetown New Germany Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blenheimweg 66, Farningham Ridge, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang