Eyezulu Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blenheimweg 66, Farningham Ridge, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eyezulu Guest House bied gerieflike oornagverblyf aan sakereisigers of vakansiegangers in die hartjie van Farningham Ridge, Pinetown.
Die eiendom bied verblyf in óf Dubbelkamers óf Deluxe-kamers wat elk geskik is vir 2 gaste. Die Dubbelkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die Deluxe-kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Sepies en handdoeke word voorsien. Verder is daar ook 'n mikrogolfoond, yskassie, slim-TV, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis spog met 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area, en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die gastehuis is net 'n entjie se ry vanaf kruidenierswinkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Griffiths Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Blenheimweg 66, Farningham Ridge, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eyezulu Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blenheimweg 66, Farningham Ridge, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal