Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ezemvelo Nature Reserve

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Sonia T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Rus vir die siel. Pragtig, skoon en doodstil soos ek gehoop het. Kon tussen die wild stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calum K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beautiful bush stay. The most amazing setting, with the chalets positioned well in the reserve, close to the pool and dam, with wildebeest and monkeys frequently passing near to the chalets. The nature reserve is full of animals, especially wildebeest and a variety of buck, and it is amazing to do a self-drive, hike in the reserve or take a guided night tour. Staff are knowledgeable and friendly, and I would highly recommend it for a breakaway from JHB/Pretoria. I would, however, suggest you do the trip with a high clearance vehicle as the roads are quite rough, especially if it rains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Excellent. A very quiet place. Loved the trees and the animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Best camping experience, staff friendly and very helpful. We had a great stay, will definitely return again. This was our second time this year. Tebang the ranger at the camping section was very helpful and friendly. Love the animals that roam freely through the tent area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Great stay, lovely reserve. We had a great time. Especially walking among animals is so great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lovely stay, would recommend. A lovely stay, really enjoyed the rock pools.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Nice reserve, good accommodation. Wonderful reserve with walks/hikes possible amongst animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darryl F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Comfortable and relaxing. Good destination if you like to walk but some of the trails can be demanding. Some roads currently not in good condition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anita A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

Fantastic! Enjoyable and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sunee J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Nov 2024

Basiese verblyf, maar lekker rusplek. Ons was in 'n chalet, en dit was baie basies - oud en verslonst, en nie regtig gemaklik nie. Niemand het ingekom om skoon te maak in die 2 aande wat ons daar was nie. Die trappies op na die loft is verskriklik steil - ek kon nie my 8-jarige kind daarbo laat slaap nie. Ons het ook net 2 handdoeke gekry, al het ons vir 3 mense bespreek, en moenie dink daar is 'n haardroër of 'n sepie by die wasbak nie. Ek dink dit moet baie lekker in 'n tent of karavaan wees, maar as jy gewoond is aan bietjie meer gemak, dan is die chalet teleurstellend. Daar is 'n speelplek vir kinders, bietjie afgeleef, maar beter as niks. Die swembad was maar groen toe ons daar was. Die winkeltjie verkoop regtig net lekkergoed en 'n paar basiese benodighede, maar die mense wat daar werk is baie vriendelik. Die reservaat self is pragtig, met uitsigte vir dae, en dit is baie lekker stil en fantasties vir rus. Die blouwildebeeste en bokke kom sommer lekker naby aan jou huis en jy kan lekker gaan stap in die veld. Ons het nie 'n 4x4 nie, maar kon gemaklik op die grondpaaie ry sonder probleme.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 160 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ezemvelo Nature Reserve, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjZDQ4MmU5LWExODItNDdiMi05YzY1LWFhNWFhMTBjYmUxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Ezemvelo Nature Reserve Bronkhorstspruit 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.708289736043 28.930113315583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang