Ezemvelo Nature Reserve
- Kapasiteit: 160 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ezemvelo Nature Reserve, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Vanaf R220 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ezemvelo Nature Reserve bied selfsorg-chalets en is 'n uur en 20 minute se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek van die stad se gedruis af.
Die verblyf by Ezemvelo Nature Reserve bestaan uit 8 grasdak-chalets Die eenhede het elk 'n dubbelbed, 1 of 2 enkelbeddens en 1 badkamer met 'n stort. Elke eenheid het 'n kombuisie met basiese toebehore en 'n klein eetarea.
Daar is verskeie doendinge op die perseel, soos visvang, bergfietsry, wildkyk en voetslaan. Die gashere kan ook besprekings vir intieme troues, konferensies en geleenthede reël.
Ezemvelo Nature Reserve ondersteun groen, volhoubare ekotoerisme en bewaringsbewustheid.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Ezemvelo Nature Reserve, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Gaste dink Ezemvelo Nature Reserve het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Gauteng
- Kapasiteit: 160 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ezemvelo Nature Reserve, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang