Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa

Wildsplaas

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Wonderlik verby. Kon nie vir 'n lekkerder naweek vra nie. Alles van die verwelkoming by die hek tot by die finale totsiens was net great! Die spa is amazing! Die kos is ongelooflik lekker! Die "boom en klip rit" was baie pret! Die kuiers en nuwe vriende uit die boonste rakke! Monica, Andries, Precious. Julle sien ons vir seker binnekort weer! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Mooi. Was vreeslik lekker. Die bad in die bosveld was 'n bederf. Goeie diens. Mooi uitsig. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Sep 2024

It was okay, I will not book there again. Staff was very friendly, the facilities not always open. I would not recommend the day spa. Not enough staff. Waited for therapists the first time. They were behind their schedule. Everything was rushed and we did not get the full hour massage. The second time they did not have two therapists. The cleaning lady was appointed to 'rub'. Just following what the other therapist did. So I paid R350 for a foot rub and R400 for a back, neck, shoulder and head 'rub' NOT a massage by a qualified therapist! The place is not clean and for the price you pay, 1-ply toilet paper is not acceptable. The place has so much potential but unfortunately not recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ronald D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Aangenaam. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Coetzee D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Kuier was lekker. Jammer vir die stort in die honeymoon suite wat so 'n pap straal is en die TV wat uitgehaal is. Verder was die diens en kos baie lekker gewees asook ons spa treatment.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Deidre
Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal die stort in die Honeymoon suite laat nasien. As julle ons laat weet het toe julle daar was kon ons die probleem dadelik aangespreek het. Die TV is altyd beskikbaar op aanvraag. Die kliënt moet net sy eie decoder saam bring om TV te kan kyk in die eenheid. Daar is wel 'n TV in die kroeg vir sport.

Ryan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Puik plek, mense, diens! Wow! Absoluut net 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deidre
Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa
Middag Ryan. Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te kon bederf. Dankie vir die komplimente . Ek het ook die staf ingelig dat julle baie gelukkig is met die algehele diens en vriendelikheid van die staf. Glo ons sal julle weer sien hier by Ezingweni. Groete Monica

Martie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Ontspannend. Die ontvangs, diens en area is definitief uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Amazing plekkie om te rus. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Kos is uitstekend. Ons was gelukkig om al die diere te sien op ons wildrit. Sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Baie baie lekker. Sal beslis weer gebruik maak van Ezingweni.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Deidre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 632
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 632
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Limpopo, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXh8RMsFDZODB4P6SXJjq1DEJ3HGbmMFREK5swC5GSCpCuf6xAX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 632 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 R101 Limpopo 0510 Limpopo 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -24.765409771326 28.306575236895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang