Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Limpopo, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R1 632 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa skuil in die Waterbergdistrik in Limpopo. Dié area het 'n bekoorlike landskap van berge, klowe, rotskuns, helder strome en vlaktes volop plante, voëllewe en wild, uitsluitend die Groot Vyf.

Verblyf is beskikbaar in 12 selfsorg-eenhede of die kampeerterrein. Dit is ideaal vir paartjies, gesinne of 'n groep vriende op soek na 'n rustige bosveldwegbreek. Die meeste eenhede het privaat plonspoele beskikbaar wat verhit kan word teen 'n ekstra koste. Daar is ook braai-areas en toegang tot goed toegeruste kombuisies. Die kampeerterrein het gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte, 'n plonspoel en 'n braai-area.

Gaste kan 'n wilidrit in die oggend geniet, 'n luukse spa-behandeling, heerlike maaltye by die restaurant op die perseel of 'n verfrissende drankie by die kroeg op die plaas.

Gewilde doendinge in die area sluit visvang, voëlkyk, voetslaan, bergfietsry, perdry en begeleide van die argeologiese en paleontologiese terreine in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Stephan C
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik verby. Kon nie vir 'n lekkerder naweek vra nie. Alles van die verwelkoming by die hek tot by die finale totsiens was net great! Die spa is a...
Sien meer
Jun 2023
Theresa S
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi. Was vreeslik lekker. Die bad in die bosveld was 'n bederf. Goeie diens. Mooi uitsig. Sal weer gaan.
Mei 2023
Ronald D
Saam met lewensmaat
4.6
Aangenaam. Baie lekker gebly, dankie.
Des 2023
Coetzee D
Saam met lewensmaat
4.6
Kuier was lekker. Jammer vir die stort in die honeymoon suite wat so 'n pap straal is en die TV wat uitgehaal is. Verder was die diens en kos baie lek...
Sien meer
Jun 2023
Ryan V
Saam met lewensmaat
5.0
Puik plek, mense, diens! Wow! Absoluut net 'n belewenis.
Sep 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Deidre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R101, Limpopo, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 632
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 632
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Limpopo, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXh8RMsFDZODB4P6SXJjq1DEJ3HGbmMFREK5swC5GSCpCuf6xAX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 632 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 R101 Limpopo 0510 Limpopo 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -24.765409771326 28.306575236895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang