Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ezulwini Game Lodge

Wildsplaas
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Koedoe 2
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Hierdie eenslaapkamer-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskassie, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste mag nie besoekers na die lodge nooi sonder dat dit vooraf gereël is en deur die bestuur goedgekeur is nie. Bestuur mag enige besoekers na eie goeddunke verbied, gebaseer op die lodge se kapasiteit en die tyd van die jaar.
Daar is 'n grondpad wat na die perseel lei.
Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Wildritte is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Neem asb. kennis dat die Koedoe-kamers slegs onafhanklik beskikbaar is, met volledige kombuisgeriewe, indien die Nyala- of Eland-eenhede nie bespreek is nie. Gaste van die Koedoe-kamers mag daardie kombuise gebruik wanneer beskikbaar. Gaste moet dus hul vereistes bevestig as hulle hul eie kombuis benodig.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Koedoe 3

Koedoe 1
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 3)
Beskrywing

Hierdie eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n yskassie, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste mag nie besoekers na die lodge nooi sonder dat dit vooraf gereël is en deur die bestuur goedgekeur is nie. Bestuur mag enige besoekers na eie goeddunke verbied, gebaseer op die lodge se kapasiteit en die tyd van die jaar.
Daar is 'n grondpad wat na die perseel lei.
Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Wildritte is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Neem asb. kennis dat die Koedoe-kamers slegs onafhanklik beskikbaar is, met volledige kombuisgeriewe, indien die Nyala- of Eland-eenhede nie bespreek is nie. Gaste van die Koedoe-kamers mag daardie kombuise gebruik wanneer beskikbaar. Gaste moet dus hul vereistes bevestig as hulle hul eie kombuis benodig.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Nyala-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Gaste het 'n privaat braai-area met 'n uitsig oor die bosveld.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste mag nie besoekers na die lodge nooi sonder dat dit vooraf gereël is en deur die bestuur goedgekeur is nie. Bestuur mag enige besoekers na eie goeddunke verbied, gebaseer op die lodge se kapasiteit en die tyd van die jaar.
Daar is 'n grondpad wat na die perseel lei.
Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Wildritte is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Neem asb. kennis dat die Koedoe-kamers slegs onafhanklik beskikbaar is, met volledige kombuisgeriewe, indien die Nyala- of Eland-eenhede nie bespreek is nie. Gaste van die Koedoe-kamers mag daardie kombuise gebruik wanneer beskikbaar. Gaste moet dus hul vereistes bevestig as hulle hul eie kombuis benodig.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Duiker-eenheid
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Duiker-eenheid beid slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het lugversorging en het 2 enkelbeddens sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder het gaste hul eie braai- en lapa-area. Die selfsorgkombuis is met 'n mikrogolfoond, oond, stoof en 'n yskas-vrieskas toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste mag nie besoekers na die lodge nooi sonder dat dit vooraf gereël is en deur die bestuur goedgekeur is nie. Bestuur mag enige besoekers na eie goeddunke verbied, gebaseer op die lodge se kapasiteit en die tyd van die jaar.
Daar is 'n grondpad wat na die perseel lei.
Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Wildritte is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Neem asb. kennis dat die Koedoe-kamers slegs onafhanklik beskikbaar is, met volledige kombuisgeriewe, indien die Nyala- of Eland-eenhede nie bespreek is nie. Gaste van die Koedoe-kamers mag daardie kombuise gebruik wanneer beskikbaar. Gaste moet dus hul vereistes bevestig as hulle hul eie kombuis benodig.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eland-eenheid
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die selfsorgkombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Gaste kan hul etes in binne- en buite-areas geniet, en het toegang tot die hoofbraai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste mag nie besoekers na die lodge nooi sonder dat dit vooraf gereël is en deur die bestuur goedgekeur is nie. Bestuur mag enige besoekers na eie goeddunke verbied, gebaseer op die lodge se kapasiteit en die tyd van die jaar.
Daar is 'n grondpad wat na die perseel lei.
Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Wildritte is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Neem asb. kennis dat die Koedoe-kamers slegs onafhanklik beskikbaar is, met volledige kombuisgeriewe, indien die Nyala- of Eland-eenhede nie bespreek is nie. Gaste van die Koedoe-kamers mag daardie kombuise gebruik wanneer beskikbaar. Gaste moet dus hul vereistes bevestig as hulle hul eie kombuis benodig.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Sebra-eenheid
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers, elk met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die oorblywende slaapkamers het 'n stapelbed en 2 enkelbeddens. Die selfsorgkombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas toegerus. Gaste kan etes by die etenstafel geniet. Daar is ook 'n beskutte stoep met 'n sitarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste mag nie besoekers na die lodge nooi sonder dat dit vooraf gereël is en deur die bestuur goedgekeur is nie. Bestuur mag enige besoekers na eie goeddunke verbied, gebaseer op die lodge se kapasiteit en die tyd van die jaar.
Daar is 'n grondpad wat na die perseel lei.
Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Wildritte is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Neem asb. kennis dat die Koedoe-kamers slegs onafhanklik beskikbaar is, met volledige kombuisgeriewe, indien die Nyala- of Eland-eenhede nie bespreek is nie. Gaste van die Koedoe-kamers mag daardie kombuise gebruik wanneer beskikbaar. Gaste moet dus hul vereistes bevestig as hulle hul eie kombuis benodig.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R511, Klipplaat, Beestekraal JQ217, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfea1c7fd646b77ebe05e49ee697f9a76f58aace919037b6e7ff01dad70c815fb807b333e0dc12ba28ffa60f73b71569d7197?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 R511 JQ217 Klipplaat, Beestekraal 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.396568559875 27.663173296465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang