Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ezulwini Game Lodge

Wildsplaas
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 20 Mrt 2025 tot 23 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R511, Klipplaat, Beestekraal JQ217, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R1 155 R1 040 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ezulwini Game Lodge, wat sowat 35 km van Brits af geleë is, bied 'n prentjiemooi bos-toevlugsoord wat 'n rustige ontvlugting bied vir gesinne en vriende.

Die lodge beskik oor 'n verskeidenheid smaakvol gemeubileerde, lugversorgde eenhede wat groepe van 2 tot 8 gaste akkommodeer. Sommige slaapkamers bied en suite-geriewe, en al die eenhede beskik oor volledig toegeruste selfsorgkombuise en 'n braai-area.

Gaste kan 'n gemeenskaplike braai-area en lapa geniet, wat 'n TV en oorgenoeg sitplek insluit. Op warm dae bied die swembad 'n verfrissende plek om af te koel, terwyl die ruim groen grasperke, oerwoudgimnasium en trampolien genoeg spasie bied vir kinders om te speel.

Vir diegene wat avontuur soek, kan gaste 'n opwindende wildrit bespreek om 'n verskeidenheid wild, insluitend buffels, swartwitpense, rooikatte, kameelperde en meer, op die plaas van 580 hektaar te sien.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lené D
5.0
Baie goeie waarde vir geld. Ons blyplek was pragtig, skoon en gemaklik. Ons familie van 8 (met 2 klein kinders) het dit baie geniet. Ons het in die Ze...
Sien meer
Des 2024
Walda S
Saam met vriende
5.0
In alle opsigte die beste! Besonders lekker gebly.
Des 2024
Phumelele N
Saam met vriende
5.0
The best place to be at. That place is beautiful, very clean and the service was top.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Debbie D
Gesin met tieners
5.0
It was amazing! We can't wait to return. We recently stayed at a lodge about 1.5 hours from Pretoria this weekend, and it was pure blis...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Anina W
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid was uit die boonste rakke. Niks was vir Jenni moeite nie. Alles was presies soos geadverteer.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R511, Klipplaat, Beestekraal JQ217, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Ezulwini Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf R1 155
R 1 155 R 1 040
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 155
R 1 155 R 1 040
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R511, Klipplaat, Beestekraal JQ217, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfea1c7fd646b77ebe05e49ee697f9a76f58aace919037b6e7ff01dad70c815fb807b333e0dc12ba28ffa60f73b71569d7197?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 155 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 R511 JQ217 Klipplaat, Beestekraal 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.396568559875 27.663173296465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang