Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ezulwini Game Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Ezulwini Game Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Chris Z - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris Z

Peaceful, neat and perfect for our long-weekend stay.

The stay was lovely. The family unit we stayed in was lovely, neat and had the amenities we needed to stay comfortably. Guests should bear in mind that if you wish to eat at the lodge, you need to notify the kitchen well in advance. Wood, ice and WiFi (per person) can be purchased at the reception area.

Theunis R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis R

Netjies en skoon geriewe.

Aangenaam, maar diens kon effe beter gewees het. Geen behoorlike verduideliking van items soos WiFi, ontbyt en aandetes.

Ezulwini Game Lodge se terugvoer

Weereens dankie dat u hierdie saak onder ons aandag gebring het. Jou insigte is vir ons ontsaglik waardevol, en ons sien uit na die geleentheid om hierdie bekommernis aan te spreek en 'n aangenamer ervaring te verseker sou jy kies om in die toekoms by ons te bly.

Ezulwini Game Lodge
Andrette B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrette B

Baie goed.

Bsie rustig stil en veilig. Vriendelik en behulpsaam. Naby aan Sodwana en Hluhluwe reservaat. Bokkies en kameelperde op perseel. Naggeluide van diere laat jou voel asof jy in die bosveld is.

Jenn T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenn T

The staff were very welcoming, lovely chalets.

I highly recommend Ezulwini Game Lodge, worth every cent.

Ezulwini Game Lodge se terugvoer

Thank you for staying at Ezulwini Game Lodge, we are happy that you had a good time with us.
Please do come back again.

Ezulwini Game Lodge
Arno H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arno H

Great weekend getaway.

Enjoyed the game viewing from the pool.

Ezulwini Game Lodge se terugvoer

Thank you for staying with us at Ezulwini, we really appreciate it.
Please do come back again.

Ezulwini Game Lodge
Coenraad S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad S

Sal weer kom kuier!

Lekker gekuier in die mooiste natuur tussen die diere!

Faeez M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faeez M

Excellent cottages for those who love nature.

Peaceful area.

Neels B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neels B

Die verblyf was aangenaam en skoon.

Die akkommodasie is werklik baie aangenaam, maar daar is beslis 'n paar punte waaraan aandag gegee sal moet word. Die personeel is net saaklik, maar geen glimlag nie. Die bed in Chalet 20 kort beslis 'n nuwe matras. Moontlik meer vadoeke in die kombuisie sodat gaste (soos ek) asb. my eie skottelgoed kan was. Ys in die vrieskas, al is dit net 'n ysbakkie. Wanneer 'n mens van baie ver af ry is dit nie altyd moontlik om ys saam te bring nie. Alles was werklik verder baie aangenaam en ek sal graag daarheen terug keer vir 'n naweek.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot H 108, Valsbaaipad H414, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1476c60e099207ba20462b97e381e9a2be462227eba6eb65585ac2c6d5944d6bce6c2d53b8e8afe4f98b16aa383bf9c2a8d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Lot H 108 False Bay Road H414 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.98299492811 32.337215096481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang