Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fa'Trez Guest House and Spa

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Fatima Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir Fa'Trez Guest House and Spa
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marty H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marty H

Ok.

The rooms need a lot of maintenance. Ceiling damage and cupboards damage. Hair in bath and on floor.

Glen R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen R

Stunning.

Would recommend to anyone.

Fa'Trez Guest House and Spa se terugvoer

Hi Glen,
Thanks for the wonderful review, was great having you with us. We look forward to seeing you again soon.
Kind regards,
Fatima Mostert

Fa'Trez Guest House and Spa
Montsi M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Montsi M

Hospitality was on point.

I enjoyed every minute I spent.

Greta W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greta W

'n Heerlike wegbreek!

Netjiese gastehuis, vriendelike personeel en smaaklike ontbyt!

Julia M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julia M

Warm welcome, clean and clear. Everything was well.

Thanks so much Fa'Trez. Your guest house is very very beautiful and clean. Keep it up.

Adel V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V

Baie netjies en gasvry.

Baie netjies en gasvrye verblyf.

Fa'Trez Guest House and Spa se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike review, dit was n plesier om julle by ons te he. Sien uit om julle weer te sien. Vriendelike groete Fatima Mostert

Fa'Trez Guest House and Spa
Reinette L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette L

Baie netjiese kamer en vriendelike personeel.

Dankie Fa'Trez, ons het lekker ontspan en dit geniet by julle! Pragtige kamer gehad en baie lekker halfdag spa-bederf. Ek sal Fa'Trez vir enige iemand aanbeveel.

Fa'Trez Guest House and Spa se terugvoer

Hi

Baie dankie vir die goeie resensie, dit was 'n groot plesier om julle by ons te hê. Ek is so bly julle het dit geniet.

Ek sien uit na julle volgende kuier.

Fatima Mostert

Fa'Trez Guest House and Spa
Natasha F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha F

Uitstekende en puik diens!

Fa'Trez is 'n besonderse mooi en indrukwekkende plek wat netjies is met baie goeie diens. Alle personeellede is vriendelik en laat mens baie warm, welkom voel.

Lizette S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S

Dit was heerlik!

Ons is vriendelik ontvang en die ontbyt was uit die boonste rakke.

Carlien K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien K

Was 'n lieflike naweek!

Ek sal Fa'Trez vir enige iemand aanbeveel, privaat, stil, rustig! Kan kom en gaan soos jy wil, en die spabehandeling was uitstekend! Baie dankie aan almal se vriendelike diens!

Fa'Trez Guest House and Spa se terugvoer

Hi Carlien,

Baie dankie vir 'n wonderlike resensie. Dit was 'n groot plesier om julle by ons te he eks so bly julle het die behandelings ook geniet.
Sien julle binnekort weer.

Vriendelike groete, Fatima Mostert

Fa'Trez Guest House and Spa
Johann K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K

Dit het aan al my vereistes voldoen.

Die ontvangs was vriendelik en ek het dadelik tuis gevoel. DIe ontbyt was uitstekend voorberei en die kos eintlik te veel. Die kamer was silwerskoon en ek het heerlik geslaap op 'n ferm matras met spierwit linne. Ek kan hierdie verblyf sterk aanbeveel en dit is teen sakpas prys! Ek sal weer hier tuisgaan.

Fa'Trez Guest House and Spa se terugvoer

Goeiedag Johann,

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n groot plesier om jou by ons te huisves. Ons sien uit daarna om jou binnekort weer te sien.

Vriendelike groete,
Fatima

Fa'Trez Guest House and Spa
Alishe F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alishe F

Was heel netjies en maklik bereikbaar.

Van die boumateriaal lê nog op die perseel, maar alles anders wae netjies en veilig.

Nathaniel M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nathaniel M

Gerieflik en netjiese verblyf in 'n goed geleë area.

Die kamer was ruim en netjies en die personeel vriendelik en hulpvaardig. Net jammer dat ons vir twee dae nie kon stort of bad nie as gevolg van 'n munisipale waterprobleem.

Phumi M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumi M

Everything was perfect, even management Fatima was helpful.

The place is in a quiet suburb, safe, and there are shops and a filling station which are a few minutes walk.

Fa'Trez Guest House and Spa se terugvoer

Good day Phumi,

Thank you for the wonderful review, it was a great pleasure having you with us.

Take care and we hope to see you in the near future again.

Kind regards,
Fatima Mostert

Fa'Trez Guest House and Spa
Nina H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina H

Fatima en haar personeel laat jou tuis voel en het ons baie lekker gekuier en gebly!

Ek sal Fa'trez vir enige een aanbeveel, skoon, rustige verblyf met heerlike ontbyt!

Maryka J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka J

Fantasties.

Die diens en ontvangs was goed. Baie georganiseerd en ontbyt was fantasties. Die spa was heerlik en al ons dames was lekker bederf met die masserings wat geboek was. Mensies is vriendelik en maak mens gemaklik voel, sal definitief weer teruggaan en mense aanbeveel.

Liesl S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl S

Rustigheid in die stad.

Ek het my verblyf by Fatrez baie geniet. Fatima, die eienaar, was baie vriendelik en behulpsaam. Die personeel was net so vriendelik. Die dames verantwoordelik vir ontbyt het 'n uitstekende diens gelewer, dit was heerlik, en die opsies beskikbaar was presies soos ek sou verkies. Die kamer was skoon en netjies, en die lugverkoeling was 'n groot pluspunt, aangesien die dae warm was. Alhoewel die gastehuis in die stad is, was dit stil en rustig. Dis ook baie sentraal geleë, met oulike winkelsentrums baie naby.

Lizel B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel B

Dit was baie skoon en netjies. Eerste impressie is blywend!

Ons was baie vriendelik ontvang deur die eienares. Die staf was ook baie vriendelik en beleefd. Fa' Trez word sterk aanbeveel deur my en my vriende. Die ontbyt was ook heerlik! Nogmaals baie dankie!

Fa'Trez Guest House and Spa se terugvoer

Hi Lizel

Baie dankie vir die wonderlike "review", dit was n plesier om julle by ons te he. Sien uit om julle weer te sien.

Vriendelike groete

Fatima Mostert

Fa'Trez Guest House and Spa
Corlia V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia V

Skoon, netjies, heerlik stil .

Die stilte is priceless.

Janice B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janice B

The guesthouse was so comfortable and very homely.

The room was well-equipped and kept clean daily. The breakfast was great and service so friendly. I would recommend the guesthouse to anyone.

Fa'Trez Guest House and Spa se terugvoer

Good day Janice,

It was an absolute pleasure having you with us. We look forward to seeing you again soon.

Kind regards,
Fatima Mostert

Fa'Trez Guest House and Spa
Rouchelle A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouchelle A

Waarde vir geld.

Waarde vir geld, naby alles.

Susan D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Uitstekend - ons sal weer kom!

Vriendelike en professionele diens - ons sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Danie J - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J

Uitstekend!

Fa'Trez bied alles en nog meer wat mens verwag. Vriendelike personeel, gerieflike, goed toegeruste kamers, heerlike ontbyt, veilige parkering ens.

Andre D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Goeie keuse om te gebruik.

Alles werk en is skoon.baie mooi dekor en hulle is baie hulpvaardig soos om gou 'n hemp te stryk of iets aan te kry. Ontbyt was vars en smaakvol. Ek sal weer van hulle gebruik maak.

Melissa L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melissa L

Feedback.

Thanks for the lovely stay. The room was neat and clean. Great welcome when we arrived. Coffee the next morning was cold. My fiancé was not happy about that.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Terugvoer.

Dankie vir die lekker kuier. Die kamer was netjies en skoon. Goeie verwelkoming toe ons aankom. Koffie die volgende oggend was koud. My verloofde was nie gelukkig daaroor nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lisa M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa M

Goeie ligging en baie netjies.

Kamer is baie groot en netjies. Ligging uitstekend en die personeel baie vriendelik.

Annette D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette D

Baie rustig en vriendelike personeel.

Sou graag kykNET DStv-kanaal daar wou hê.

Zabe J - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zabe J

Kan FaTrez vir almal aanbeveel.

Dit is ongelooflik mooi en luuks! Gasvrye en warm ontvangs. Heerlike ontbyt. Sal beslis weer hiervan gebruik maak.

Natasja B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja B

Die gastehuis is pragtig en ons het die oornag baie geniet.

Dankie vir julle personeel se vriendelikheid en professionele diens. Ons het baie lekker gebly en was vreeslik bederf deur die personeel. Die aandete en ontbyt was smaakvol voorberei.

Annelize D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize D

Baie vriendelike personeel wat jou tuis laat voel. Netjiese uitleg en warm gevoel.

Baie lekker gebly en sal beslis weer gaan. Enigste voorstel is om dalk vir gaste spesiale eetplekke, kuierplekke, winkelsentrums, ens. uit te wys in 'n boekie of selfs een blad wat in kamers gebêre kan word en vir die gebruik vir die volgende gas.

Maria V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria V

Plek was maklik om te kry.

Veilig, luuks en baie beter as 'n koue hotelkamer.

Eugenie V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenie V

Lovely room, nice breakfast and good service.

I loved staying there, will recommend it to anyone.

Ansa S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ansa S

Not worth the money.

The breakfast we got was not good and not worth the money we paid for it. The bathroom is very cold in winter. There was no electric blanket on the bed and no jar of water. The location was perfect.

Elsa L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa L

Verskriklik aangenaam.

Sien die sterre hieronder.

Maryke C - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke C

Vriendelike personeel.

Baie dankie vir die gasvryheid, het dit geniet!

Liana B - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Liana B

Mooi kamer wat nie baie privaat is nie.

Dit is 'n lieflike plek wat baie mooi is, maar die kamer waarin ons geslaap het is glad nie privaat nie. Dit het 'n skuifdeur wat nie seel aan enige kant nie. Die naelsalon is in die gang reg voor die kamerdeur en die telefoon en deurklokkie lui ook direk langs die kamerdeur. Ons het die steurend gevind.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vista-rylaan 426, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzNmMzMzZiLTE1MjQtNGE2OC04NWU3LWIxNzY4Mzg4NjY1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 426 Vista Drive Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.784130853827 28.298876881599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang