Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fabulous flat @ The Anchorage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Anchorage 9, Adamstraat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fabulous flat @ The Anchorage is 'n lieflike eenheid in Mosselbaai en bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of groep vriende.

Dit is 'n drieslaapkamerwoonstel wat altesaam 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 2 yskas-vrieskaste, 'n stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop bied dit 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër vir gaste se gerief. Die sitkamer het hoë plafonne en beskik oor gemaklike rusbanke, met 'n TV wat 'n volledige keuse van DStv-kanale het. Daar is ook 'n 6-sitplek-eettafel met stoele vir gaste om hul maaltye te geniet.

Deur die skuifdeur van die sitkamer stap gaste uit op die balkon wat 'n ingeboude braai het, en 'n ononderbroke uitsig oor die hawe en see. Parkeerplek word voorsien vir 1 voertuig, maar daar is addisionele parkeerplekke beskikbaar wat op 'n eerste-kom-eerste-bedien-basis funksioneer.

Hierdie eiendom is ideaal geleë oorkant die pad van die Checkers-sentrum en is naby verskeie koffiewinkels, die promenade, restaurante, die Diaz-museum, Santos-strand, The Point en The Cave.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • The Anchorage 9, Adamstraat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Anchorage 9, Adamstraat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9b7ed8759e335cea5a956a13784959a16e065c6f8aeb5564fbabf3a34a7f980d02b8fa2e8f784877a89878604039ae3fd4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6) 9 The Anchorage Adam Street 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.180607525262 22.144481320219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang