Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fagans

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
3.9
Erika H
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Struisbaai juweel. Ons het heerlik gebly. Rondloper skilpaaie gesien by die plek. En baie naby aan die see sowel as oulike winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die kuier was heerlik. Sou graag langer wou bly. Die verblyf was net wat enige besoeker nodig het. Net die nodigste. Baie dankie aan Anne Marie vir al die hulp. Jammer die tyd was so kort, sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn N
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Ons kuier was aangenaam, opwindend en verfrissend. Ons het vriende daar ontmoet en het gereeld Struisbaai (AGULHAS) besoek. Dit was waarlik die rustigheid self. Daar is lekker eetplekke, veral by die hawe. Wat ook lekker was, is dat ons nooit verdwaal het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doret S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Sep 2024

Gerieflik. Fagans was baie gerieflik. Dit het alles wat ons nodig gehad het. Ons het lekker gebly!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Charlotte P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2024

Rugbreker. Plek was skoon. Die sitkamerstel is uitgesit en hol. Die dubbelbed se matras is uitgele en vuil. Die bed breek jou rug so ongelyk en hol is dit.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Lorraine L
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2023

Ons het baie lekker gekuier! Die weer was heerlik en ons het baie lekker gekuier. Geen vertrapping van mense nie. Daar is genoeg winkels indien jy iets kortkom. Heerlik geëet op die hawe!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Ons het baie lekker gebly. Baie welkom laat voel en vriendelik. Ons het heerlike gebly in die huisie. Dankie, Annemarie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
2.4
Jan 2023

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Anna-Marie
Fagans
Fagans het unlimited fibre wifi en 'n ups sodat daar wifi is, al is die krag af. Dit word so adverteer. Die deur agter die yskas lei na n toegemaakte trap omdat die munisipaliteit nie wou toelaat dat die onderste deel vd huis apart van die boonste deel is nie. DIe trap is beIde kante gesluit en dien as stoorplek vir matrasse. Die deur in die badkamer lei na my linnekamer waar my linne en skoonmaakmiddels gebêre word. Dit word ook om logiese redes gesluit. Waarom het u nie gevra nie, dan sou ek dit vir u gewys het. Ja, daar is n ovhd decoder. Dit staan so opdie webtuiste. U is welkom om u eie dstv decoder te bring. Ek is in die proses om al die tv's te vervang met android tv's sodat gaste kan inlog op hulle eie dstv rekening, en het reeds die huis bo (Erika) s"n voor kersfees vervang. Dit is egter 'n duur proses en neem tyd. Ja daar was stof op die skilderye. Dit is almal oorspronklike olieverfskilderye van my mammie, Annie van Graan, wat 'n redelike bekende kunstenares op Struisbaai was. Ek is bly u het haar prente geniet. Ek laat nie die huishulpe die rame afvee nie, want hulle sal dit beskadig. EK self is dus verantwoordelik vir die ou stof op die rame en vra verskoning. Die badkamermuur is nie vuil nie, maar gevlek agv klammigheid wat n probleem by die see is. Ek sal dit hierdie jaar oorverf. 'n Bietjie meer kommunikasie weerskante toe sou gehelp het om misverstande uit die weg te ruim.

Willian C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Baie rustig en lekker naby die see. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 225

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 254
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 254
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Protea Straat, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp6cDCYiUKnY0xa5YTj5hGelrgojbsYyPnNP6ECe8sNjUWlxWkD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 254 per nag, vir 6 mense 43 5 1 4 10 Protea Street Struisbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.801646690698 20.048772096634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang