Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fair Glen

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sheryl M
Kort verblyf
4.8
Feb 2023

On conference - really only slept over. Very pleasant, well-kept garden. Would love to see a railing at the stairs going to the top floor - for safety reasons. (Stairs rather steep). Not really well equipped for load-shedding. Not actually notified of load-shedding times - useful to know these. Fortunately, I had packed in a battery torch which came in very handy. No tissues in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Raymond B
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Made to feel at home by excellent staff! Very impressed with the staff and the way they accommodated us and our needs. Rooms were comfortable and well kept. Breakfast was delicious. The environment and grounds were very pleasant. Perhaps a general information card in the rooms with the following might've been helpful - explanation on using the TV (and who to call when WiFi isn't working). A reminder of the entrances that are accessible in the gated community (we came back later one night and couldn't work out which road to use due to the closed gates. We eventually had to call the guesthouse to find out how to get back.).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Dit was 'n verrassing! Fair Glen is 'n netjiese, skoon en goedbeplande gastehuis. Alhoewel ons reeds vantevore daar gebly en dit baie geniet het, het ons nie besef sommige kamers is op die eerste vloer nie. Die kamer wat ons bespreek het, was dus op met die trappe en as jy die eerste vloer bereik, is slegs die badkamer en kombuisie op die eerste vloer. Die slaapkamer is nog 'n stel trappe boontoe. Ons kan trappe klim, geen probleem, maar omdat die website hierdie besonderhede nie aandui nie, kan dit vir sommige mense 'n groot verrassing wees, ook die feit dat jou slaapkamer en badkamer nie op dieselfde vloer is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Dit het gevoel soos 'n huis weg van die huis. Ons is deur Nico en sy span met vriendelikheid ontvang en dadelik laat tuis voel. Nie net was die kamer bo ons verwagting ruim en luuks nie, maar ons kon in die res van die gastehuis ontspan al het ons net die aand daar gebly. Sal dit vir enigiemand sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Rustige oornagstop vir werk of vakansie. Die gastehuis sal vir vreemdes in die omgewing moeilik wees om te kry, maar omdat ons die omgewing goed ken omdat ons voorheen daar gewoon het, was dit maklik om te kry. Mens is ver van enige verkeer af en dus verseker van 'n rustige nag se slaap in 'n pragtige omgewing. Daar is groot spasies rondom die gastehuis wat parkering vergemaklik, selfs al sou ons daar met ons 4x4-karavaan wou oornag op pad iewers heen. Alles in die hele gastehuis is baie netjies en spreek van omgee. Ons kamer (Arabian) se linne en komberse was luuks en ons het heerlik geslaap. Ons sal die gastehuis met graagte aanbeveel en ook weer daar gaan oornag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macgillivray-weg 17, Glenferness, Midrand, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fc28473ab52bba315b22417ae3131a05b45ca573d78369beb3c527a434c29233fc96bdea9d49a5342be2db902195f047704?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 17 Macgillivray Road Glenferness 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.987641067308 28.03602159469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang