Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fair Glen

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macgillivray-weg 17, Glenferness, Midrand, 2194, Gauteng
  • Vanaf R1 000 R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fair Glen is in Glenferness in Midrand geleë en bied gerieflike B&B-verblyf, aandete op versoek en tuinuitsigte.

Verblyf word aangebied in 'n aantal smaakvolle en suite-gastekamers wat na perde vernoem is. Elke kamer is gerieflik en het 'n slim-TV met Netflix, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Paar van die kamers het kombuisies.

Die gastehuis het 'n swembad, kontantkroeg en 2 gemeenskaplike sitareas met slim-TVs met DStv, Netflix en YouTube. Daar is ook 2 groot stoepe waarvan een 'n uitsig bied oor die swembad en boma. Oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Die eiendom is net 14 km van die Gallagher Konferensiesentrum en Midrand Konferensiesentrum af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Karen J
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly, sal volgende keer langer wil bly. Heerlik gebly, Rosah is 'n juweel van 'n mens. Uitstekende diens, hulpvaardig en vriendelik.
Sep 2024
Amelia W
Saam met vriende
5.0
Rustige atmosfeer. Ons het lekker gebly. Sal beslis weer boek. Sal net vra of daar asb. koffie in die kamer kan wees. Moeilik om kombuis toe te gaan v...
Sien meer
Sep 2024
Matilda A
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie, baie lekker gebly. Personeel baie vriendelik. Plek baie mooi en netjies.
Sep 2024
Sheryl M
4.8
On conference - really only slept over. Very pleasant, well-kept garden. Would love to see a railing at the stairs going to the top flo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023
Raymond B
4.6
Made to feel at home by excellent staff! Very impressed with the staff and the way they accommodated us and our needs. Rooms were comfo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Macgillivray-weg 17, Glenferness, Midrand, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Fair Glen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macgillivray-weg 17, Glenferness, Midrand, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fc28473ab52bba315b22417ae3131a05b45ca573d78369beb3c527a434c29233fc96bdea9d49a5342be2db902195f047704?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R750 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 17 Macgillivray Road Glenferness 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.987641067308 28.03602159469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang