Fair Haven Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Cassy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Stephan V - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker rustig gebly.
Kathleen J - Jun 2024
Algehele gradering
Rustige, kalm plek vir familie om te ontspan.
Wikus V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker kuier as gesin.
Fair Haven Guest House se terugvoer
Baie dankie, Wikus. Julle was ook vir ons 'n groot plesier en ons kyk uit na 'n volgende keer. Groete, Cassy.
Lehlohonolo K - Jan 2024
Algehele gradering
My stay was great, the host is so welcoming.
Shehnaaz A - Des 2023
Algehele gradering
Lovely, quaint, rustic place.
Fair Haven Guest House se terugvoer
Thank you very much. It was a pleasure to be your host. May you have a wonderful and blessed new year. Cassy
Antoinette V - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Fair Haven Guest House se terugvoer
Goeie dag. Dankie vir jou terugvoering. Ja jammer vir die effense muf reuk. Met baie reen en grasdak is daar nie veel wat mens daaromtrent kan doen nie. Ek vertrou om julle gou weer te sien. Sterkte en Seeninge Cassy
Asharif A - Jun 2022
Algehele gradering
Baie rustig. Geen geraas nie.
Maroela Media H - Mei 2022
Algehele gradering
Die gasvrou het uit haar pad gegaan om my te help.
Fair Haven Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit is 'n voorreg om sulke vriendelike gaste soos jy te kon akkommodeer. Ons kyk uit vir jou volgende besoek. Seenwense
Melinda B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Louisah S - Okt 2022
Algehele gradering
It was okay. Just the bed is a bit old. You can feel the springs.
Fair Haven Guest House se terugvoer
Goeie dag, wil net laat weet ons het al ons dubbelbed matrasse vervang. Jammer vir die ongerief. Sterkte en mooi bly.
Conrad J - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker.
Fair Haven Guest House se terugvoer
Goeie dag, baie dankie vir jou terugvoering. Ek is so bly jy het lekker gebly. Ons kyk uit vir jou volgende besoek. Sterkte, Ta Cassy.
Piet S - Jan 2021
Algehele gradering
Great service, friendly staff. Its very safe. Relaxing and comfortable
Fair Haven Guest House se terugvoer
Baie dankie Piet, vir jou terug voering. Dit is so 'n groot plesier om sulke lieflike mense soos jy te akkommodeer.
Braam C - Feb 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies blyplek.
Sophia S - Feb 2020
Algehele gradering
Gasvry, heerlik gebly.
Fair Haven Guest House se terugvoer
Baie dankie Sophia, vir jou terugvoering. Ek sien dit nou eers raak. Ons het julle geniet en kan nie wag vir jul volgende besoek nie. Mooi bly.
Dudley V - Jan 2020
Algehele gradering
Familiekuier - ouma se 90ste verjaarsdag.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Mokhethi M - Des 2020
Algehele gradering
Only stayed for two nights.
Samukelisiwe S - Des 2019
Algehele gradering
It was awesome.
Jurie J - Des 2019
Algehele gradering
Mooi, netjies, veilig, vriendelike diens en personeel!
Lees meerFair Haven Guest House se terugvoer
Goeie dag Wessel,
Dit was 'n plesier om jou te kon huisves. Ons het jou gevind aangenaam en vriendelik. Sou jy ooit weer by ons kom oornag onthou net ons het ook ander parkeer plekke en eenhede met volle DSTV wat natuur net 'n rapsie meer kos. Vra in die toekoms vir Small Chalet. Dankie vir jou ondersteuning. Blessings Cassy
Henry S - Jun 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Fair Haven Guest House se terugvoer
Thank you Henry, we appreciate your review. It was a great pleasure to accommodate you. Be blessed. Cassy
Nosajeni M - Sep 2019
Algehele gradering
Its so relaxing, safety.
Fair Haven Guest House se terugvoer
Thank you so much. It was a privilege to be your hosts.
Marichele L - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was baie netjies en gemaklik!
Andre B - Okt 2019
Algehele gradering
Netjiese bekostigbare oornagverblyf.
Engela C - Mei 2019
Algehele gradering
Ongemaklike akkommodasie met baie verkeergeraas!
Fair Haven Guest House se terugvoer
Engela,
Ons is innig jammer dat jy nie jou verblyf geniet het nie. Ons wil altyd ons gaste gelukkig sien en daarom sal ons uit ons pad uit gaan om te help waar ons kan. Ek erken Vrydae kan die verkeer vir sommige mense steurend wees. Ons het egter verskillende eenhede ver van die N12 met verskillende meubelment so ek sal aanbeveel dat voornemende gaste asb net op ons web werf kyk voordat hul 'n bespreking maak. As ons bewus was daarvan dat jy nie gelukkig was nie sou ons met die grootste liefde jou na 'n ander meer gepaste eenheid verskuif het.
Indien jy sou belangstel om weer by ons tuis te gaan sal ons graag wil vergoed deur vir jou 'n afslag bewys te gee.
Groete,
Cassy
Ingrid M - Des 2018
Algehele gradering
Quiet And Comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Stil en gerieflik.
Dit was beter as by die huis. Dis afgeleë en privaat en baie gerieflik, om nie eens te praat van die rus en stilte nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Fair Haven Guest House se terugvoer
Baie dankie Ingrid,
Ons waardeer jul terug voering en wil net vir julle se julle is altyd werkom by die Fair havens. Julle was baie aangenaam en stil 'n mens was nie eers van julle bewus nie.
Seenwense,
Cassy en Martha
Francisco M - Apr 2018
Algehele gradering
Was baie rustig soos ons dit verkies het.
Fair Haven Guest House se terugvoer
Baie dankie ook was dit 'n plesier om sulke pragtige mense te akkommodeer. Als wat mooi is vir julle.
Danie L - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon verblyf. Heerlike oornagplekkie.
Fair Haven Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning. Ons kyk uit na jul volgende besoek. Dit was heerlik met jul daar. Sterkte
Shente S - Aug 2018
Algehele gradering
Enige persoon se tipe vakansieplek.
Fair Haven Guest House se terugvoer
Shente baie dankie vir jul pragtige resensie en ondersteuning. Ons het julle baie geniet en kan nie wag vir jul volgende besoek nie. Seeninge word jul toegewens. Cassy en Staf.
Heloise Z - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelike eienares, baie skoon, pragtige perseel, daar is selfs 'n paar bokkies!
Fair Haven Guest House se terugvoer
Goeie dag Heloise,
Baie dankie, gaste soos julle maak die lewe die moeite werk en gee mens sommer moed vir die toekoms. Ons het julle ook baie aangenaam gevind en kyk uit vir jul volgende besoek.
Seënwense vir julle.
Cassy
Merle H - Jan 2018
Algehele gradering
Friendly host, comfortable accommodation.
Anne-marie M - Mei 2017
Algehele gradering
Baie goeie ontvangs en hulpvaardigheid van personeel.
Fair Haven Guest House se terugvoer
Baie dankie Annemarie ons waardeer jou. Julle was ook fantastiese gaste en mag julle geseend wees. Liefdetjies Cassy en staf.
Nomvula M - Jan 2017
Algehele gradering
Value for money.
Nadine V - Okt 2016
Algehele gradering
Netjiese en bekostigbare verblyf.
Amanda D - Des 2016
Algehele gradering
Not value for money. Set-up very bad.
Lees meerElsabè D - Feb 2015
Algehele gradering
Vriendelike goeie ontvangs.
Carinne V - Mei 2015
Algehele gradering
Aangenaam!
Jinnie S - Mrt 2015
Algehele gradering
Foto's is baie misleidend.
Dawid D - Des 2014
Algehele gradering
Die huisie self is heel aanvaarbaar en netjies genoeg.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Kowiestraat en die N12, Stilfontein, 1050, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang