Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fair Haven Guest House

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Kathleen J
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Rustige, kalm plek vir familie om te ontspan. Die plek was netjies, skoon. As jy iets benodig was die agent net 'n WhatsApp weg. Sy is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Asharif A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Baie rustig. Geen geraas nie. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maroela Media H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mei 2022

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om my te help. Ek was vir die week by Nampo en hoewel dit ver was, het ek uitgesien om terug te keer gastehuis toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cassy
Fair Haven Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit is 'n voorreg om sulke vriendelike gaste soos jy te kon akkommodeer. Ons kyk uit vir jou volgende besoek. Seenwense

Wikus V
1 nag
4.6
Jan 2024

Lekker kuier as gesin. Die verblyf was beslis na ons sin.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cassy
Fair Haven Guest House
Baie dankie, Wikus. Julle was ook vir ons 'n groot plesier en ons kyk uit na 'n volgende keer. Groete, Cassy.

Lehlohonolo K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

My stay was great, the host is so welcoming. My stay was amazing, had a great experience and the host is amazing. The only issue was that the pool wasn’t cleaned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shehnaaz A
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Lovely, quaint, rustic place. The host was fantastic and friendly. The cottage was quaint. We needed a place to sleep and shower along our journey and this was perfect for our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cassy
Fair Haven Guest House
Thank you very much. It was a pleasure to be your host. May you have a wonderful and blessed new year. Cassy

Antoinette V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Feb 2023

Gerieflik. Ons verblyf was redelik aangenaam. Is net ontmoet met 'n muf reuk in die huis. Maar het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Cassy
Fair Haven Guest House
Goeie dag. Dankie vir jou terugvoering. Ja jammer vir die effense muf reuk. Met baie reen en grasdak is daar nie veel wat mens daaromtrent kan doen nie. Ek vertrou om julle gou weer te sien. Sterkte en Seeninge Cassy

Melinda B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Aug 2022

Baie vriendelike diens. Netjies en gerieflik. Personeel is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louisah S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2022

It was okay. Just the bed is a bit old. You can feel the springs. The breakfast was just okay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Cassy
Fair Haven Guest House
Goeie dag, wil net laat weet ons het al ons dubbelbed matrasse vervang. Jammer vir die ongerief. Sterkte en mooi bly.

Conrad J
1 nag
5.0
Feb 2021

Lekker. Lekker. Het daar gebly omrede ek besigheid daar naby gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cassy
Fair Haven Guest House
Goeie dag, baie dankie vir jou terugvoering. Ek is so bly jy het lekker gebly. Ons kyk uit vir jou volgende besoek. Sterkte, Ta Cassy.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Cassy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kowiestraat en die N12, Stilfontein, 1050, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f6e08ded6611f44fc1783ba919eb3d28c717342061e08d019ad508e48da9dded06d87442cfa86d73d8619b6c2bc771d1e7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 Cnr Kowie Street & N12 Highway Stilfontein 1050 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.839099019195 26.757914449807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang