Fair Haven Guest Suite
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Winifred-singel 12, Marina-strand, 4281, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fair Haven Guest Suite is aan die eienaar se hoofhuis gekoppel, maar is heeltemal privaat en is in Marina Beach geleë, tussen Southbroom en San Lameer. Die hoofswemstrand van Marina Beach is 'n blouvlagstrand, .
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie/sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuisie/-sitkamer is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, ketel en broodrooster. Daar is 'n etenstafel met 2 stoele, 'n rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Daar is 'n privaat binnehof met buitemeubels en 'n sambreel. Daar is ook 'n lieflike tuin met braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Cecile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Winifred-singel 12, Marina-strand, 4281, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Fair Haven Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marina Beach Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Winifred-singel 12, Marina-strand, 4281, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang