Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairbairn Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Elizna V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Ons het in die donker arriveer, en moes vroeg weer ry, maar het heerlik gebly. Dankie vir die ekstra moeite om die tafel te dek, en die oond aan te steek. Dit het ons baie welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Rustig en gerieflik met alles wat jy mag benodig. Heerlik rustig. Kon nie genoeg kry van Koolstoof in die kombuis en braailapa. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meghan H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

We had a very comfortable stay-over and our host, Linky, was warm and welcoming. Linky's attention to detail was excellent, ensuring we had all we needed during loadshedding. We are sorry that our stay-over was one night only as there is so much more to explore. We will definitely revisit the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie H
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2023

Maclear plaasverblyf - ruim en rustig. Die plek is baie goed toegerus. Ruim en aparte braaikamer. Wat mens ongelukkig met ander gaste deel. Verder baie goed! Mooi, ouwêreldse plaashuis en uitsigte en plaasgeluide en hartlike ontvangs. Die pad vanaf Maclear is net tans uitgery na die reën.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lyn C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

A very comfortable stay in clean, spacious, well equipped accommodation. Beautiful surroundings. We were warmly welcomed by Linky who went out of her way to make sure we had a comfortable stay. The breakfast was delicious and good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Perfekte pitstop-plek. Warm verwelkoming. Ten spyte van beurtkrag het Linky steeds 'n warm maal voorgesit. Lieflike huis, warm bed. Lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Ontspannende wegbreek. Ons het 'n heerlike wegbreek by Fairbairn geniet waar ons heerlik kon ontspan in die pragtige natuurskoon en die vars berglug kon inasem. 'n Verskeidenheid voëls kon besigtig word in die tuin. Ons het lekker gekuier en speletjies gespeel in die pragtige braaikamer. Ons sal graag weer by Fairbairn gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linky
Fairbairn Guest Farm
Baie dankie Jan dit is vir ons heerlik om te hoor julle het die plaas en jul tyd geniet op Fairbairn Gaste Plaas. Kom kuier gerus weer.

Clinton S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Absoluut die mees fantastiese plek ooit! Seker die mees asemrowende fantastiese plek ooit. Die plaas is luuks, geriewe fantasties, totale privaatheid en en en! Hoogs aanbeveel. Enigste probleem is geen Vodacom opvangs nie, maar natuurlik is dit glad nie die eienaars of plek se skuld nie. Gelukkig is daar WiFi beskikbaar op die plaas. Beslis die moeite werd om te gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Besonderse plek en ligging. Baie goeie ontvangs en diens. Ons het ons verblyf in Fairbairn Guest Farm terdeë geniet. Die fasiliteite is uitstekend en die diens baie goed. Die stil rustige plaas omgewing in 'n mooi landskap is verkwikkend. Ons het die pad heel goed gevind vir 'n grondpad. Die Naude's Nek gedeelte van die toegangspad het 'n paar "skurwe plekke" maar nie gedeeltes wat baie moeilik sal ry as dit nat is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie O
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Very pleasant. Very beautiful, neat quiet away from national road or town noise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairbairn Plaas, Maclear, 5480, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA430cdb581b0713b8033c6b3f3f5c7836dfb97f4221482bc0a76ddbba415316c1fcaa70405c93330fee9f64c37bba6e522c39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Fairbairn Farm Maclear 5480 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.031258436203 28.241847753525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang