Fairfarren
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ghwarrie-weg 567, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1241, Limpopo
- Vanaf R3 230 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Fairfarren is 'n selfsorghuis op die Hoedspruit Wildlandgoed. Hier kan gaste die rustige sy van die Afrika-fauna ervaar, soos impalas en koedoes rondom die huis wei en vlakvarke die wortels in die tuin uitsnuffel.
Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hulle het ook albei toegang tot 'n buitestort.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi word voorsien.
Daar is 'n lieflike onderdakstoep met buitemeubels vir buitelugetes wat 'n uitsig oor die swembad en braai-area bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 34
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Ghwarrie-weg 567, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1241, Limpopo
- Gaste dink Fairfarren het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ghwarrie-weg 567, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1241, Limpopo