Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairfax Farmhouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R103, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R5 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Fairfax Farmhouse is 'n gerieflike en moderne selfsorgplaashuis op 'n rustige plaas in Nottinghamweg, in die KwaZulu-Natalse Middellande.

Die plaashuis kan tot 8 gaste akkommodeer en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, en 'n groot kombuis, eetkamer, 'n TV-sitkamer en 'n sonkamer met 'n tweede sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en 2 wasbakke. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Al die slaapkamers het plafonwaaiers.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemaker en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 10. Die TV-sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Die sonkamer het gemaklike rusbanke en 'n kaggel, en het stapeldeure wat heeltyd oopmaak om die buitelewe en die uitsig te geniet. Van die sonkamer af is 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, 'n ketelbraai en 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 10.

Aan die ander kant van die huis bied die lang bedekte voorstoep stoele om te sit en ontspan en die uitsig te geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langs die R103, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Fairfax Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R103, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0195e7566d93f23b435f2cc43efe4e65d216d2596905518b99b9b030667b45a65196e21b47c4d83baf60078ae40f8f4b48a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Off the R103 Nottingham Road 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.337755878467 29.989317776313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang