Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairfield Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Rachel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Peaceful, well equipped and dog friendly. What more do you need! Lovely surroundings on a large farm. Quiet and peaceful. Easy communication and check-in. Lovely walks for furry friends. Fairly close to town if one has to go. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Spasie, berge, diens en rustigheid. Dit was absoluut die moeite werd, baie spasie, gerieflik en alles wat jy sou nodig hê vir 'n lekker kort verblyf. Die omgewing is baie mooi en dis teen die berg geleë. Alhoewel dit baie naby aan die dorp geleë is, was dit doodstil en al die sterre was sigbaar na die son gesak het. Riana gee puik diens en is vriendelik en behulpsaam, baie dankie ons het tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle A
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Perfekte plek vir 'n perfekte wegbreek. Die plek is perfek geleë in 'n stille hoek teen die berg. Alles in die huis is baie netjies en skoon. Alles is beskikbaar vir gebruik. Huis met 'n binne- en buitebraai. Staproetes is ongelooflik mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzanne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige plaas akkommodasie. Ons het daar gearriveer in een van die ergste storms ooit, so ons kon ongelukkig nie die plaas verken nie, maar ons het heerlik langs die warm vuur gesit en baie gemaklik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kareen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig, natuur, privaat, netjies. Heerlike wegbreekhuisie op die voet van die Matroosberg om op ons eie tyd te "recharge".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Pragtige verblyf. Alles wat jy nodig het. Lekker swembad. Lekker staproetes. Vriendelike diens. Pragtige verblyf. Alles wat jy nodig het. Ons het heerlik afgekoel in die swembad. Kon lekker gaan stap. Mal oor die plek. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Salig! Baie lekker gekuier en die eienaars het ons vreeslik bederf met 'n toer deur die appel- en peerboord en 'n paar vars geplukte vrugte. Die swembad en rotsbad was 'n bederf en die eenheid baie netjies. Ons sal definitief weer terugkom vir 'n naweek kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Calm, comfortable. Beautiful, comfortable cottage on a fruit orchard. There are small hiking trails just outside of the cabin.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Lovely winter stay. Lovely stay winter stay, was just the R&R that the doctor ordered! Beautiful farm, super friendly hosts, and our fur kid enjoyed the open space immensely. We will be back to enjoy the cottage and pool in summer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Verkwikking van die siel. Baie lekker gebly, als was goed en skoon. Perfekte ligging. Kon net nie die vuurhoutjies en blits kry nie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 470
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R303, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4ff8dc2d8925157116417fa6869de172aa2049580f321e035aa501640e6460195b704b719416388c25472766009c536c85e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 R303 Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.32196276198 19.281441698407

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang