Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairfield Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Fairfield Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Tim C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim C

Pragtige plaas akkommodasie.

Ons het daar gearriveer in een van die ergste storms ooit, so ons kon ongelukkig nie die plaas verken nie, maar ons het heerlik langs die warm vuur gesit en baie gemaklik gebly.

Kareen B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kareen B

Rustig, natuur, privaat, netjies.

Heerlike wegbreekhuisie op die voet van die Matroosberg om op ons eie tyd te "recharge".

Frances F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances F

Pragtige verblyf. Alles wat jy nodig het. Lekker swembad. Lekker staproetes.

Vriendelike diens. Pragtige verblyf. Alles wat jy nodig het. Ons het heerlik afgekoel in die swembad. Kon lekker gaan stap. Mal oor die plek. Sal definitief weer daar bly.

Ilze K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K

Salig!

Baie lekker gekuier en die eienaars het ons vreeslik bederf met 'n toer deur die appel- en peerboord en 'n paar vars geplukte vrugte. Die swembad en rotsbad was 'n bederf en die eenheid baie netjies. Ons sal definitief weer terugkom vir 'n naweek kuier.

Judith L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judith L

Lovely winter stay.

Lovely stay winter stay, was just the R&R that the doctor ordered! Beautiful farm, super friendly hosts, and our fur kid enjoyed the open space immensely. We will be back to enjoy the cottage and pool in summer!

Jaco K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco K

Verkwikking van die siel.

Baie lekker gebly, als was goed en skoon. Perfekte ligging. Kon net nie die vuurhoutjies en blits kry nie!

Sias K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sias K

Lekker privaat.

Pragtige uitsigte rondom jou. Buite die stadslewe.

Hendrik F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik F

Tranquility.

Wonderlike geleentheid om te rus.

Robert B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert B

Beautiful setting. Close to town.

Beautiful and convenient setting. The plumbing was backed up, which made for awkward showers that were slow to drain. The gate only works with a South African telephone, which I do not have.

Linda H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

Well-equipped, perfectly located, clean cottages for a super breakaway from the city.

Fairfield cottages are located at the foot of the mountain and amid the fruit orchards of Fairfield, just outside Ceres. They are very well equipped, with everything you may need. We occupied both Klipspringer and Fynbos. They have high-quality crockery (enough of everything) and the kitchen is very well equipped with an electric stove and other electric appliances. There is no backup power, but there are fireplaces and rechargeable portable lights so load shedding hardly bothers you. Everything is super clean with lovely linen and comfy beds. There is a Tickle Tub, which was perfect for late afternoon chilling (or warming). There is a sparkling clean swimming pool and many options for walks on the farm. There is also a dam and you can canoe or swim or fish or bring your own SUP, etc. Fairfield Cottages are highly recommended for a family or a couple. The cottages are far enough apart to enjoy peace, but close enough to move between if your group is large enough to occupy more than one cottage. There are good security measures like burglar bars, security gates and an alarm system. The cottages are comfortable enough to lounge about in if you don't fancy going on walks or doing any of the other activities. You can buy rusks and firewood on-site. Just book it - you'll love it!

Fairfield Cottages se terugvoer

Dear Linda.
It is wonderful to know your experience was so pleasant!
We aim to provide as much comfort and activities to make each guests stay a memorable one.
See you again soon!

Fairfield Cottages
Yolanda W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda W

Wonderful, just too short.

Beautiful cottage with lovely linen and touches.

Menet H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Menet H

Rustig en perfek vir 'n familie met kinders.

Daar is 'n behoefte aan 'n kas vir klere, maar daar is geen kas om klere in te sit of op te hang nie, en dit maak dit moeilik om uit jou tas te leef, veral met kinders. Afgesien daarvan het ons dit baie geniet! Tops.

Yolanda C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda C

Peaceful. Relaxing. Beautiful location.

We had a really lovely, peaceful stay. Will definitely be back again!

Jp M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp M

Lekker kuier in die berge.

Die huisie lê reg teenaan die berg, so 10 meter se loop dan begin jy 'n paadjie volg in die berg in wat eindig by rotstekeninge. Dit is regtig besonders. Verder kan 'n mens ook wandel deur die vrugteboorde. Die swembad en die hout-gestookte warmbadjie is baie lekker.

Marlein D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlein D

Baie lekker gemaklike plekkie vir gesin met kinders.

Baie lekker gemaklike plekkie - en super skoon! Die binne braai/vuurtjie was heerlik en die kinders het die buite speel baie geniet. Ons sal vir seker weer 'n draai maak.

Desmond W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond W

We had a wonderful time in a very clean, well-equipped cottage. The fur kids enjoyed the walks and the enclosed backyard.

Lots of birds and small bucks. The hikes to the rock art was easy with the markings along the route and we had our own personal guide, Bella the fox terrier. We did stargazing under clear skies. Really had a fabulous stay.

Elizra K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizra K

Asemrowend mooi en rustig.

Pragtige plaas met die mooiste, unieke kothuise. Heerlik om rond te loop. Lekker afgekoel in die splash pool. Geen lawaai. Heerlik.

Bianca G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca G

Blissful.

Hosts were very accommodating. A lovely hidden gem.

W S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
W S

Fantasties!

Natuurskoon slaan jou asem weg. Stilte was goed vir die siel.

Ian D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian D

Icey cold time of the year, but a nice fireplace and plenty of blankets and electrical bed warmer.

Wi-Fi intermittent, but this was not an issue for the purpose the trip.

Fairfield Cottages se terugvoer

More Ian, dankie vir jou resensie! Ongelukkig is ons area se Wi-Fi netwerk torings bo-op die berg waar dit sneeu en die verskaffer sukkel met die antennas wat opys die tyd van die jaar en dus die onbetroubare internet sein.

Fairfield Cottages
Rudolf J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf J

Lekker naweekwegbreek.

Die huis is goed ingerig, netjies, ruim en heerlik gesellig. Die plaas is ook gerieflik naby aan die dorp. Ons het baie lekker gekuier en sal enige tyd weer by Fairfield Cottages oorbly. Dankie aan die plaas hondjie Bella, wat ons so mooi opgepas het.

Candice C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Candice C

Serene with amazing views.

We had an amazing stay at the Mountain Spring Cottage within Fairfield cottages. The cottage is comfortable and has everything you could possibly need. The outdoor bath is pure bliss and the scenery surrounding the cottage is absolutely breathtaking. I also love that it is pet-friendly and our puppy had a ball!

Anri P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anri P

Fantasties

Dit is die mooiste plekkie in die mooiste omgewing. Ons het die plaas en berge baie geniet! Perfek vir 'n lekker naweekwegbreek.

Annelie G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie G

Een met die natuur.

Ons was tuis in Klipspringer en die hoogtepunt vir my was die pootjiesbad onder die bome. Al was dit ysig koud, het ek heerlik snoesig gebad so in die natuur. Net twee voorstelle: Alhoewel daar muurverwarmers in die kamers is, is dit slegs doeltreffend as die deur heeltyd toegehou word. Dit raak egter dan nogal bedompig. Dus is 'n elektriese kombers miskien 'n beter opsie. Die ander ding is, die stortvloer. Aangesien daar nie 'n deur na die stort is nie, kan dit nogal 'n morsige storie raak met die water wat nie heeltemal wegvloei nie. Ek dink een badkamer vir 6 mense kan ook nogal moeilik raak in die winter met net een stort en toilet.

Liesl J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl J

Fantasties

Baie mooi cottage en die mense is vriendelike en behulpsaam. Ons het ons kuier baie geniet. Sal beslis weer in die toekoms wil gaan.

Tersia V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia V

Lafenis vir die siel!

Fairfield Cottages is op 'n pragtige vrugteplaas net buite die dorp geleë. Weg van al die dag-tot-dag-lawaai en gejaag. Hier kon ons ontspan en tot rus kom in die natuur. Ons het lang ente gestap, geswem, geswaai, vuurmaakhoutjies opgetel, langs die vuur gesels en lekker geslaap. Die kothuis het baie spasie en is smaakvol gemeubileer. Die huis is goed toegerus met alles wat nodig is om gemaklik vakansie te hou. Natuurlik was die buitestort 'n groot "treat", want ons weer was pragtig! Die eienaars gaan uit hul pad om gaste welkom te laat voel en help indien daar enige navrae is. Aanwysings was goed en in- en uitklok maklik. Ons sal definitief Fairfield Cottages aanraai vir enige gesin wat net wil wegbreek en in die natuur gaan ontspan. En as ons weer in Ceres is, sal ons daar wil bly.

Stuart K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stuart K

Stayed in Klipspringer. Neat and tidy. Bedding outstanding and everything you need in the kitchen.

Would definitely recommend to friends and family. Long walks in the orchards with my lab was a highlight.

Johlene B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Johlene B

Die ligging en die natuurskoon is asemrowend, maar ongelukkig is die "cottage" se geriewe, skoon en netheid nie op standaard nie.

DStv word adverteer, maar kom jy daar is dit nie die vol pakket of ten minste meer praktiese kanale nie, ons kon voorsiening gemaak het vir dit. Die stoele en banke in die vertrek het 'n vreeslike reuk gehad, sit baie ongemaklik en is 'n 100 jaar oud. Meer modern in die cottage sou 'n verskil gemaak het. Daar was 'n erge mufreuk in die hele cottage. Die voordeur was naby aan breek en het slegs aan een van sy skarniere gehang, my man het dit reggemaak, sodat die deur nie uit sy laaste skarnier val nie. Kokkerotte het in die nag oor ons gehardloop en ons het permanent met 'n blik doom langs ons bed geslaap. Die kombuis kort eerlikwaar 'n ernstige "make over". Dit is tog waar jy wil kuier en eet. Ons dierekinders toer orals saam met ons, ons maak ordentlik skoon agter ons. En ons het die cottage in 'n beter en skoner toestand gelos toe ons daar weg is. Baie teleurstellend.

Vanaf
Vanaf R1 276
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 276
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R303, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4ff8dc2d8925157116417fa6869de172aa2049580f321e035aa501640e6460195b704b719416388c25472766009c536c85e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 276 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 R303 Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.32196276198 19.281441698407
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang