Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairfield Cottages

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R303, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 276 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fairfield Cottages is op 'n vrugteplaas van 100 hektaar teen die voet van die Skurwebergbergreeks. Al die selfsorg-verblyfopsies het pragtige uitsigte op die berge wat die Ceres-vallei omring. Die stoepe wat met druiwepriële bedek is, is die ideale plek om 'n skemerkelkie te geniet en die pienk gloed van die sonsondergang gade te slaan of die maanopkoms te aanskou.

Verblyf word aangebied in 3 lieflike kothuise met hul eie bekoring en geriewe.

Elke seisoen op die plaas is spesiaal - in die winter is daar sneeu op die berge en helder waterstrome wat verby die kothuise loop en in die lente is die pienk en wit bloeisels in die boorde asemrowend. Die veldblomme is volop in die somer en in herfs is dorp met bladwisselende bome 'n prentjiemooi wonderland.

Aktiwiteite op die plaas sluit voetslaanroetes, bergfietsroetes, visvang, kanovaart en voëlkyk in. Fairfield is ook die tuiste van wild, pragtige fynbos, 2 vriendelike honde en 'n paar perde.

Die selfsorgverblyf is ook troeteldiervriendelik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Tim C
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plaas akkommodasie. Ons het daar gearriveer in een van die ergste storms ooit, so ons kon ongelukkig nie die plaas verken nie, maar ons het h...
Sien meer
Aug 2024
Kareen B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, natuur, privaat, netjies. Heerlike wegbreekhuisie op die voet van die Matroosberg om op ons eie tyd te "recharge".
Mrt 2024
Frances F
Gesin met tieners
5.0
Pragtige verblyf. Alles wat jy nodig het. Lekker swembad. Lekker staproetes. Vriendelike diens. Pragtige verblyf. Alles wat jy nodig het. Ons het heer...
Sien meer
Feb 2024
Ilze K
Gesin met klein kinders
5.0
Salig! Baie lekker gekuier en die eienaars het ons vreeslik bederf met 'n toer deur die appel- en peerboord en 'n paar vars geplukte vrugte. Die swemb...
Sien meer
Jan 2024
Linda H
Gesin met klein kinders
5.0
Well-equipped, perfectly located, clean cottages for a super breakaway from the city. Fairfield cottages are located at the foot of the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R303, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fairfield Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 276
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 276
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R303, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4ff8dc2d8925157116417fa6869de172aa2049580f321e035aa501640e6460195b704b719416388c25472766009c536c85e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 276 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 R303 Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.32196276198 19.281441698407

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang