Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairhills Caravan Park and Camping Ground

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Ruthea C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Aangenaam, rustige kuiers in boomryke natuur. Fairhills caravan park baie mooi, natuur pragtig en vir 'n rustige kuier is dit net die plek. Ontvangs was baie behulpsaam. Lekker gebly daar, sal weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marisa B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Heerlik en rustig. Pragtig, rustig, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Fairhills Caravan Park and Camping Ground
Baie dankie, hoop om julle weer binnekort te verwelkom.

Rozanne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Baie netjiese kampterrein, met 'n lekker swembad en rustige atmosfeer. Baie lekker gekamp, geswem en gebraai. Netjiese ablusieblokke en warm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2020

Uitstekende diens Unieke kampplek. Ligging, rustigheid sal definitief vir enige persoon kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Fairhills Caravan Park and Camping Ground
Thank you, we hope to welcome you back soonest.

Charl G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2020

Dit was 'n baie lekker plek gewees om te kamp. almal is baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker kampterrein!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Fairhills Caravan Park and Camping Ground
Hi Charl, Thank you for the great review. We would love to hear more about your stay and what we can do to make it even better next time! We hope to welcome you back soon. Best regards The fairhills team

Jaco V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Lekker veilig en skoon. Dit was baie lekker vir ons. Dis skoon, daar is altyd water, 'n stap roete en 'n lekker skoon swembad om in af te koel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Fairhills Caravan Park and Camping Ground
Thank you for the great review. It was an absolute pleasure to have you both stay with us and look forward to welcoming you back soon

Juieel S
Kort verblyf
4.8
Sep 2019

Vriendelik. Die mense is vriendelik en die kamp het goeie gras met spasie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Fairhills Caravan Park and Camping Ground
Hi Juieel, Thanks so much for your review. We look forward to welcoming you back next time. Best regards, The Fairhills team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R290
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 278 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fascadaleweg 25, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEKWfChvKtlV1B9el3tPTPIZ64U1ZOhBaSrH1PaZJbibzA86Edv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R290 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 25 Fascadale Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.884699040878 30.336977967819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang