Fairholm Heritage Home
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 4, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R6 550 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Fairholm Heritage Home is 'n unieke herehuis wat in 'n welige tuin skuil en op die oewer van die Groot-Brakrivier geleë is. Hierdie verblyf is die perfekte toevlugsoord op die Tuinroete en is naby Suiderkruisstrand, die Ou Pastorie-teetuin en uitstekende restaurante, kafees en winkels.
Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 ruim slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders op 'n uittrekbed. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n instapstort.
Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en koffiemasjien toegerus. Langs die kombuis is 'n groot eetarea met 'n kaggel. Die huis spog ook met 'n sonnige stoep met 'n uitsigoor die pragtige tuin. Die knus sitarea het veselinternet, 2 slim-TV's, 'n gasbraai, tuimeldroër en 'n wasmasjien. Vuurmaakhout word ook voorsien.
Aktiwiteite in die area sluit voetslaan, fietsry, visvang en branderplankry in en gaste kan die Groot-Brakrivier-museum besoek om meer oor plaaslike geskiedenis te leer.
Daar is ook 'n kothuis op die perseel met twee slaapkamers, 'n kombuis, badkamer met 'n bad en 'n buitestoep. Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Langstraat 4, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 4, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang