Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairholm Heritage Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 4, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 550 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Fairholm Heritage Home is 'n unieke blou gedenkplaat-herehuis in 'n uitgestrekte welige tuin-omgewing geleë op die oewer van die Groot-Brakrivier. Hierdie eiendom is die perfekte toevlugsoord op die Tuinroete, naby Suiderkruisstrand, die Ou Pastorie-teetuin en uitstekende restaurante, kafees en winkels.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 ruim slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders op 'n uittrekbed. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n instapstort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en koffiemasjien. Langs die kombuis is 'n groot eetarea met 'n kaggel. Die huis spog ook met 'n sonnige stoep wat oor die pragtige tuin uitkyk, 'n knus sitkamer om sport en stories te geniet, asook veselinternet, twee slim-TV's, 'n gasbraaier, tuimeldroër en wasmasjien. Vuurmaakhout word ook voorsien.

Doendinge in die area sluit voetslaan, fietsry, visvang en branderplankry in, en gaste kan die Groot-Brakrivier Museum besoek om meer oor plaaslike geskiedenis te wete te kom.

Die eiendom het ook 'n kothuis op die perseel met twee slaapkamers, 'n kombuis, 'n badkamer met 'n bad en 'n buitestoep. Die kothuis het slaapplek vir 4 mense.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Langstraat 4, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 550
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R6 550
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 4, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1aebb93ea15799582bb01493b80895715fb9b1a1772e68eebcae5faa5ce6bb97af6c8d2108561c5dcd6fe91a8c3b91337037?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 550 per nag (plek vir 9) 4 Lang Street Groot Brakrivier 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.042491224765 22.219561190098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang