Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairmile Urban Oasis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 207, Fairmile-gebou Eenheid 46, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fairmile Urban Oasis is 'n pragtige en sjiek selfsorg-ateljee in 'n veilige gebou in die hartjie van Groenpunt. Hierdie ateljee is 'n goeie opsie vir óf 'n paartjie óf toeriste wat die Moederstad wil verken.

Dié ateljee bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Hierdie ateljee het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. Aan die voet van die bed is 'n sitplek met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie ateljee maak oop op 'n oulike balkon met 'n tafel en stoele wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie voor die dag begin. Die ligging van hierdie gebou is stapafstand van baie winkels en restaurante af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hoofweg 207, Fairmile-gebou Eenheid 46, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 207, Fairmile-gebou Eenheid 46, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd37ce0f29d88b9a43ef47f84c51a86712fe3a9d4e38ee7508f8faa0b925d79fa825754f5b9605a9c6555c0c32c9d8387d2a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 207 Main Road Fairmile Building Unit 46 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.90815334868 18.400968851521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang