Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairstreams No. 2

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Trevor G
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Excellent accommodation in a great area of Dullstroom. We really enjoyed our stay - great, comfortable accommodation with quality and clean bedding, linen, bathrooms, etc. Would definitely recommend Elize as a host as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig en gerieflik. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Ongelooflike en onvergeetlik. Fairstreams 2 is meer as perfek. Die eienaars is ongelooflik hulpvaardig, dit is veilig en dit is perfek ingerig vir daardie koue aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Driekie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Peaceful, quiet, awesome, comfortable. It was home away from home. Everything we needed was there. Beautiful decor and very comfortable. Well done Elize and Frik. We loved our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazing! Ons het só lekker gebly by Fairstreams en die gasvryheid van die gasheer en gasvrou was uitstekend. Ons wil sommer weer en weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulandi V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Feels like home. Our host was so helpful. There was a water problem in town, and she made sure that we were okay. The house was very nicely cleaned, and there was everything you can imagine available for our daily needs. I will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Fantasties. Ons het dit vreeslik geniet! Dis keurig en baie netjies. Definitief 'n plekkie om aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Welldone aan die eienaars, jul plekkie is net asemrowend mooi! Dit was soos being at home van die 1ste oomblik. Stylvol, netjies, skoon en 'n warm atmosfeer. Baie lekker gekuier en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venita H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Die plek is baie mooier as wat ons gedink het. Vir 'n groot groep is dit regtig nie duur nie. Dit is netjies en baie skoon. Ek beveel dit aan om daar oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Die regte plekkie om jou batterye te laai! Ons het heerlik gekuier. 'n Ongelooflik veilige, netjiese en keurig toegeruste plekkie. Alles wat jy nodig het, met baie waarde vir jou geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize en Frikkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jansonstraat, Fairstream Eenheid 2, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23f64cee081e9873d388159e217b7a729b1ee55126a9674a401a634df97063cb1635ecdd705dee77de8fcbb35290439f47be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 53 5 1 5 Janson Street Fairstream Unit 2 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.412400164207 30.107247829368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang