Fairstreams No. 2
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jansonstraat, Fairstream Eenheid 2, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Fairstreams No. 2 is 'n losstaande dubbelverdiepinghuis in die veilige Fairstreams-kompleks in Dullstroom. Die kompleks is stapafstand vanaf 2 mensgemaakte munisipale kunsvlieghengeldamme en die Suikerboschkop Natuurreservaat.
Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamers is altwee solderkamers. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Daar is 'n Victoriaanse bad in die onderste badkamer en die boonste badkamer het 'n stort. Die vierde kamer is in 'n TV-kamer met DStv omskep. Verwarmers en elektriese komberse is beskikbaar vir koue aande.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n yskas.
Die leefarea het 'n kaggel, beskutte patio met 'n buite-eetkamerstel en 'n draagbare braai.
Daar is ook onderdakparkeerplek en 1 addisionele parkeerplek beskikbaar vir elke eenheid in die kompleks, agter 'n afstandbeheerde hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elize en Frikkie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Jansonstraat, Fairstream Eenheid 2, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Fairstreams No. 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jansonstraat, Fairstream Eenheid 2, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang