Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairview

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 51 resensies vir Fairview
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerhard F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F

Love to go back.

We really enjoyed our stay. Very friendly host. Loved the area.

Theuns L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns L

Baie netjiese woning, gerieflik met alles wat jy benodig.

Baie lekker gerieflike huis met alles wat nodig is, netjies en skoon, gasheer was vriendelik en behulpsaam.

Fairview se terugvoer

More Theunis
Vertrou alles gaan goed. Dankie vir die resensie. Geseende dag en alles wat goed is vir julle.
Anthony

Fairview
Stephan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D

Die huis is perfek vir 'n wegbreek, alles waarvoor ons gehoop het vir 'n heerlike nawe.

Baie lekker gebly, die huis het aan al ons verwagtinge voldoen. Sal aanbeveel vir enige iemand.

Fairview se terugvoer

Dankie Stephan vir die resensie.
Ons waardeer dit.
Weskus groete!

Fairview
Frederick B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick B

Perfekte naweekwegbreek.

Fairview is 'n pragtige huis. Die plek is skoon en netjies, en die meubels en dekor is baie stylvol. Die grootste bederf is die lieflike stoep met ingeboude braai en gemaklike patio-meubels waar mens kan kuier en die see kan hoor. Al is daar geen see-uitsig vanaf die stoep nie, is Fairview stapafstand van die hoofstrand af. Die kombuis is toegerus met alles wat mens nodig sou kry. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die agtertuin is perfek en veilig vir troeteldiere (die pragtige voortuin ook, indien hulle klein is en nie oor die kort muur kan spring nie). Ek kan Fairview baie sterk aanbeveel en sal beslis weer daar wil bly wanneer ons weer in Yzerfontein is.

Fairview se terugvoer

Hello Frederick
Dankie vir die resensie.
Ons was bevoorreg om julle te kon huisves en die French Bulldog was die eregas.
Hoop om julle gou weer te sien.
Weskusgroete

Fairview
Yvernne R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvernne R

Die huis het 'n heerlike heeldag kuierstoep, en die beddens slaap heerlik.

Ons het baie lekker gebly.

Fairview se terugvoer

Hello Yvernne
Dankie vir die resensie.
Bly julle het lekker gekuier.
Weskusgroete, Anthony.

Fairview
Tersia C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia C

Fantastic stay.

The host was amazing - friendly, accommodating, helpful. There was a dishwasher and washing machine that were not listed. A few small electrical kitchen items that you wouldn't normally find at self-catering places were quite useful. Detergents and cleaning essentials, which are normally available in small quantities, were in excess. All the comforts of home while truly feeling like you are on a beach vacation. Definitely going back there. Pity it doesn't accommodate more people - I would take my family and friends there anytime!

Fairview se terugvoer

Hi Tersia.
We were truly honoured to have you here.
Super guests and it was interesting to talk to you.
Thank you for the braaibortjie every night. This was a first since we started Fairview. You are always welcome.
Tony

Fairview
Dale L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale L

Awesome family stay.

Fairview in Yzerfontein was our festive season holiday home for 2 weeks. Awesome house, close to everything. The host was super friendly. The house had everything one could hope for and a great layout.

Fairview se terugvoer

Beste Dale gesin,
Dankie vir julle besoek en die resensie.
5 ster gaste wat altyd welkom sal wees.
Weskusgroete,
Anthony

Fairview
Maryna D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna D

Heerlik. Anthony was baie gasvry en het ons tuis laat voel.

Die see is goed vir my siel.

Monica M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica M

Fantastiese huis met 'n lieflike stoep!

Die huis was skoon en netjies. Baie modern met alles wat mens nodig het. Soos 'n droom geslaap op die sagte beddens. Lieflike kuier stoep vir soggens se koffie kuiers en saans se braai. Stap afstand van die see af. WiFi vir die kinders was 'n wenner. 'n Bonus was dat ons ons twee yorkies kon saam neem. Hulle kon veilig in die tuin rondloop. Die area is heerlik stil, tog naby genoeg aan die winkels indien jy iets nodig het. Lula's ook naby genoeg vir 'n lekker pizza! Ons gasheer het ook gereeld seker gemaak ons kom niks kort nie en was altyd vriendelik en behulpsaam, baie dankie! Ons sal die plek beslis vir enige iemand aanbeveel!

Fairview se terugvoer

Hello Monica.
Dankie vir die resensie.
Geseende Kersfees en voorspoedige 2024
Weskus groete.

Fairview
Desre L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desre L

Wegbreek wenner!

Lekker kuierhuis met al die geriewe, naby die see, lekker ontbyt hoekies en iets vir almal winkeltjies. Absolute skoon geriewe en vars linne was 'n wenner.

Fairview se terugvoer

Dankie Desre.
Altyd welkom
Super gaste
Weskusgroete

Fairview
Rudi N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi N

Mooi, netjies en lekker huis.

Kliëntediens was regtig baie goed. Huis was skoon en baie gerieflik. Stap afstand van see en swemstrand. Regtig lekker naweek gewees.

Fairview se terugvoer

More Jarita.
Baie dankie vir die resensie
Weskusgroete
Anthony

Fairview
Jarita K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarita K

Baie lekker gebly.

Die huis is mooi en goed ingerig. Lieflike tuin. Stap afstand van die strand af en mens kan die see hoor.

Donovan H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan H

Wonderlike oopplan-huis binne loopafstand van alle geriewe.

Heerlike vakansiehuis wat goed toegerus is met alles wat jy benodig.

Fairview se terugvoer

Hallo Donavan
Baie dankie vir die resensie.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Weskus groete,

Fairview
Jd D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd D

Great kuier.

Gasvryheid en uitmuntende ligging en plek.

Fairview se terugvoer

Baie dankie Jd
Dit was heerlik om die klomp kinders op die werf te he.
Julle is altyd welkom.
Weskus groete,

Fairview
Liza H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza H

Heerlik en gemaklik.

Die huis is naby die strand, baie netjies en mooi.

Fairview se terugvoer

Baie dankie Liza vir die resensie.
Weskus-groete

Fairview
Mandy G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy G

This lovely house makes you feel welcome and relaxed the moment you arrive.

Beautiful house with all the amenities makes you feel like it's home from home, except you can hear and smell the ocean! Thanks to our host, Jonathan, who was very kind and welcoming. Big bonus for us was to be able to bring our 2 furbabies with. We'll definitely be back.

Ilze K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze K

Baie netjiese huis, loopafstand van strand en restaurant.

Vriendelike gasheer, netjiese plek wat opgegradeer en baie goed toegerus is.

Fairview se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.
Ons waardeer dit.
Weskusgroete

Fairview
Sydlyn N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydlyn N

We thoroughly enjoyed our stay. It was comfortable, clean and so peaceful. Our dogs loved the walks to the beach and the big garden.

House is spacious and well lit with natural lighting. Toni communicate well in advance. Thank you so much for having us and our 2 dogs. Would definitely recommend this accommodation.

Johan B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Gerieflik, skoon en netjies met goeie ligging.

Ons het gerieflik gebly met alle benodigdhede verskaf. Die Netflix was 'n wenner om kinders soms besig te hou.

Fairview se terugvoer

Middag Johan
Baie dankie vir die uitstekende gradering.
Weskus-groete

Fairview
Marike I - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike I

Perfekte wegbreek uit die stad.

Ons het 'n fantastiese tyd gehad by Fairview saam met vriende en familie. Die huis is pragtig en puik toegerus, met die perfekte ligging naby aan alles. Sal dit definitief aanbeveel.

Fairview se terugvoer

Dankie Marike, vir die resensie.
Sterkte met julle toekoms planne in die buiteland.

Fairview
Siska V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siska V

Beautiful weekend away.

The home and the area are beautiful. Quick walk to the beach and walking distance to quick shopping and cafe amenities. The house is beautiful and clean with everything one will need. The house boasts awesome shared living spaces, a large lounge and dining area with a great outdoor patio and braai area.

Fairview se terugvoer

Hi Siska,
Thank you for visiting and the positive review.
West Coast greetings

Fairview
Brendon M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon M

Relaxing and enjoyable.

We truly enjoyed our stay. Tony is an excellent host.

Fairview se terugvoer

Thank you it was great having you.
Westcoast-greetings,
Anthony

Fairview
Leani H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani H

Gerieflik en baie lekker.

Heerlike huis met 'n lekker stoep vir braai en ontspan. Die huis is ruim en goed uitgelê met kwaliteit toebehore.

Fairview se terugvoer

Baie dankie Leani vir die gunstige resensie.
Weskusgroete

Fairview
Anita B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Smaakvol, goed toegerus, vriendelike gasheer.

Ons het heerlik gebly met ons hondjies en beveel definitief Fairview aan.

Fairview se terugvoer

Dankie Anita, geniet die weskus en kom maak weer 'n draai. Alle seen met julle reis terug Noord.

Fairview
Lex K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lex K

Wonderlike gasvryheid en heerlike, gerieflike verblyf.

Die gasheer het ons baie vriendelik en verwelkomend ontvang, en seker gemaak dat ons niks kortkom tydens ons verblyf nie. Dit was regtig 'n riem onder die hart gewees. Die ligging was heerlik stil gewees en tog naby genoeg aan die strand. Pragtige en troeteldiervriendelike tuin, met menigte voëls. Ons kon heerlik en gemaklik daar wees, en die eienaar kontak enige tyd. Baie dankie Anthony, sal beslis weer wil kom.

Fairview se terugvoer

Baie dankie Lex, perfekte gaste wat ons n sliwerskoon huis gelos het. Julle is altyd welkom. Weskusgroete Anthony.

Fairview
Michelle M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Gevoel of ons woon in 5-ster-akkommodasie.

Ons woon in verskeie vakansie-akkommodasieplekke, maar Fairview was beslis nog die lekkerste plek waar ons gebly het. Die huis self is goed toegerus, dis pragtig, en loopafstand na die strand. Ons het gevoel ons bly in 'n 5-ster-hotel. Ons sal beslis weer terugkeer so gou ons kan. Prentjiemooi!

Fairview se terugvoer

Dankie Michelle, ons maak weer so.
Laat hoor van julle.
Weskus-groete

Fairview
Philip M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M

We loved our stay at fairview! The house is beautiful and well situated. Will definitely be going back.

Anthony was friendly and helpful and the later check out time on the Sunday was a big plus for us.

Fairview se terugvoer

Hi thank, you for the positive review.
It is much appreciated.
West Coast greetings

Fairview
Desmond W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond W

Had a great time everything there that is needed, nice fenced back yard for dogs to stay in. Could be a little cleaner in kitchen area surfaces and utensils. The host was there on arrival to make sure we were well informed what is available.

Safely blinds around all windows and doors a big plus and great braai area.

Fairview se terugvoer

Hi Desmond,
Thank you for the review.
Will definitely give attention to your complaint.
Westcoast greetings.

Fairview
Mareta S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mareta S

Heerlik gekuier en sal weer wil gaan.

Ruim huis wat baie goed toegerus is, baie lekker groot plaasstoep, toegeboude agterplaas, veilig vir kinders en troeteldiere.

Wouter O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter O

Baie lekker gesellig en binne stapafstand van die see.

Ons het ons naweek baie geniet. Anthony was baie vriendelik en hulpvaardig. Die lieflike leefruimte en groot stoep het bygedra tot die lekker atmosfeer. Ongelukkig geen DStv om rugby te kyk op 'n Saterdagmiddag nie.

Natalie F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie F

Wonderful stay and great location.

Excellent accommodation and close to beach and shops. We had a wonderful stay and look forward to coming again!

Fairview se terugvoer

Thank you Natalie for the positive feedback.
It was a pleasure to host you.

Fairview
Janine D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D

Perfekte huisie by die see.

Lekkerste stoep waar jy kan ontspan, kuier, braai en net die seelug kan geniet. Groot spasie en mooi dekor. Naby aan alles geleë.

Fairview se terugvoer

Hello Janine
Bly julle het julself geniet.
Was n voorreg julle te ontmoet
Weskusgroete

Fairview
Shereen K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shereen K

Awesome and wonderful

We had an amazing stay at Fairview. The house is just awesome and everything is there that is needed. It felt like home away from home and we will definitely be coming back. Clean, open, comfy and welcoming.

Fairview se terugvoer

Hallo Shereen, dankie vir die mooi resensie.
Ek is bly julle het lekker gekuier.
Weskus-groete
Anthony

Fairview
Paul O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul O

Excellent, well presented and equipped property.

Fully recommend. Felt at home.

Fairview se terugvoer

Thank you for the position comments.

Fairview
Kathy S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy S

Close to the beach, private and homely.

The house is beautifully decorated and close to the beach. It's the perfect place to stay and we wish we could've stayed longer! Centrally located and close to the shops.

Fairview se terugvoer

Thank you for the positive feedback.
Hope to see you soon.

Fairview
Tiaan L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan L

Hoë kwaliteit verblyf teen 'n baie bekostigbare tarief.

Al die nodige fasiliteite en genoeg van alles in die huis. Alles is silwerskoon en dit is duidelik dat die eienaars uit hulle pad sal gaan om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Naby bakkery, restaurant en die see. Genoeg veilige parkering vir 4 motors.

Fairview se terugvoer

Baie dankie vir die gunstige resensie .
Julle is altyd welkom.
Weskusgroete

Fairview
Louis J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J

Heerlike kuier, uitstekende geriewe, baie lekker stoep en die kinders het die WiFi geniet.

Sien julle spoedig weer!

Fairview se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Sien julle spoedig weer.

Fairview
Adele V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Rustige, pragtige, skoon en netjiese huis.

Fairview is 'n pragtige huis met als wat jy nodig het. Lekker naby die see en winkels. Die beste stoepkuiers wat jy ooit sal hê! Anthony was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Fairview se terugvoer

Dankie.
Ons sien uit om julle weer te huisves.
Dankie vir die positiewe resensie.
Weskus groete

Fairview
Riaan D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Gerieflik en rustig

Lekker area, ou dorp en lekker weer.

Fairview se terugvoer

Dankie Riaan.
Ons waardeer dit.
Weskusgroete

Fairview
Jeanne R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne R

Ware juweel!

Wat 'n groot lekkerte! Ideaal geleë, binne stapafstand van strand, koffiewinkels en die supermark. Goed toegeruste huisie vir lui-lekker naweke. Sal weer kom!

Fairview se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.
Ons Hoop om julle gou weer te sien.
Weskusgroete

Fairview
Benice V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benice V

Fantasties

Baie netjies en skoon. Baie vriendelike en hulpvaardig eienaar. Perfekte ligging.

Fairview se terugvoer

Was vir my n voorreg om julle te kon akkomodeer. Weskus groete tot julle weer op die groot stoep sit.

Fairview
Bernard M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard M

Baie netjies en uitstekend geleë, naby genoeg aan die strand en ver genoeg van die geraas.

Die feit dat hulle stoof met gas werk het baie gehelp met beurtkrag.

Fairview se terugvoer

Baie dankie vir die gunstige terugvoer.
Ons poog ons beste om alles so gerieflik moontlik te maak
Vriendelike Weskus groete

Fairview
Lianie E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie E

Dit was weer eens so lekker om hier te bly.

Ons het ons verblyf verleng, aangesien ons net nie opgekuier geraak het nie. My gunsteling is die sonsondergang vanaf die stoep, die vreeslike lekker bed in die hoofslaapkamer, die dagbed, die lekker braaiplek, die lekker ruimte op die stoep en in die huis, die wasgoeddraad vir nat handdoeke buite en die lekker veilige agter area. Die tuin met al die pragtige voëls. Die kids het die Netflix gelove in die aande toe dit koud was.

Fairview se terugvoer

Dankie vir die gunstige resensie julle is altyd welkom.
Die huis was silwerskoon na julle vertrek.

Fairview
Stiaan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stiaan V

Gemaklike, pragtige, skoon plekkie en vriendelike gasheer.

Pragtige juweel van 'n plekkie, baie goed toegerus en dekor mooi en smaakvol. Vriendelike en hulpvaardige diens van eienaar Anthony ontvang. Troeteldiervriendelik nog 'n ekstra bonus. Ons sal definitief graag wil terugkom!

Fairview se terugvoer

Dankie vir die gunsige resensie
Goed om julle te akkommodeer en hopenlik sit julle weer eendag op die plaasstoep.

Fairview
Lulanie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lulanie S

Verwagtinge oortref, gerieflik en beste ligging.

Die verblyf bied alles en nog meer om 'n wegbreek onvergeetlik te maak. Ons was hartlik ontvang, pragtige tuin en die lekkerste kuierstoep. Die kalmerende klank van seegolwe maak 'n wegbreek by Fairview baie spesiaal. Ligging is uitstekend, loopafstand van die strand en restaurante. Ons sal verseker weer kom kuier. Dankie.

Fairview se terugvoer

Dankie Lulanie vir die resensie.
Weskusgroete,
Anthony

Fairview
Tanya M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya M

So tuis soos by jou eie huis.

Fairview het als wat jy nodig het vir daai naweekwegbreek. Geen klagtes nie. Dankie Anthony vir 'n lieflike huisie naby die see. Ons familie het dit vreeslik geniet.

Fairview se terugvoer

Dankie Tanya.

Fairview
Nicola P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola P

Brilliant spot for a group of girlfriends to get away.

Safe to explore and close to walks, cafes and shops.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Briljante plek vir 'n groep vriendinne om weg te breek.

Veilig om te verken en na aan staproetes, kafees en winkels.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Fairview se terugvoer

Thank you for the positive feedback
Weskusgroete
Anthony

Fairview
Mickey B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mickey B

Baie lekker rustig.

Dit was wonderlik om net so op die stoep soggens te kon sit en ontbyt te eet.

Fairview se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment.
Ons probeer ons bes met Weskus gasvryheid.
Kom gerus weer kuier.

Fairview
Wilri P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilri P

Baie rustig en gerieflik.

Anthony was verskriklik hulpvaardig en het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Ons het vreeslik lekker gebly en die huisie is so naby aan die see en die winkels. Baie maklik om te kry. Baie netjies en alles wat ons nodig gehad het.

Fairview se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie.
Was ons voorreg om julle te huisves en te ontmoet.
Weskusgroete

Fairview
Venassa F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venassa F

Was a great stay.

Would go again.

Fairview se terugvoer

Baie dankie.
Kom gerus weer.

Fairview
Adri V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Dit was wonderlik.

Die huis is pragtig en het alles wat jy benodig. Lekker naby strand en winkels.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 18:00
  • Adres: Dolfynstraat 17, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fd1eb8dfb303333a6ddd977f95875e87535b42a2524bceabb858da168116f7915e8bf4c032fe17a2a5e7ba2b4b8b86c8baf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5) 51 5 1 5 17 Dolfyn Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 18:00 -33.3389535 18.1641997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang