Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairview

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gerhard F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Love to go back. We really enjoyed our stay. Very friendly host. Loved the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie netjiese woning, gerieflik met alles wat jy benodig. Baie lekker gerieflike huis met alles wat nodig is, netjies en skoon, gasheer was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Fairview
More Theunis Vertrou alles gaan goed. Dankie vir die resensie. Geseende dag en alles wat goed is vir julle. Anthony

Stephan D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Die huis is perfek vir 'n wegbreek, alles waarvoor ons gehoop het vir 'n heerlike nawe. Baie lekker gebly, die huis het aan al ons verwagtinge voldoen. Sal aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Fairview
Dankie Stephan vir die resensie. Ons waardeer dit. Weskus groete!

Frederick B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfekte naweekwegbreek. Fairview is 'n pragtige huis. Die plek is skoon en netjies, en die meubels en dekor is baie stylvol. Die grootste bederf is die lieflike stoep met ingeboude braai en gemaklike patio-meubels waar mens kan kuier en die see kan hoor. Al is daar geen see-uitsig vanaf die stoep nie, is Fairview stapafstand van die hoofstrand af. Die kombuis is toegerus met alles wat mens nodig sou kry. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die agtertuin is perfek en veilig vir troeteldiere (die pragtige voortuin ook, indien hulle klein is en nie oor die kort muur kan spring nie). Ek kan Fairview baie sterk aanbeveel en sal beslis weer daar wil bly wanneer ons weer in Yzerfontein is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Fairview
Hello Frederick Dankie vir die resensie. Ons was bevoorreg om julle te kon huisves en die French Bulldog was die eregas. Hoop om julle gou weer te sien. Weskusgroete

Yvernne R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Die huis het 'n heerlike heeldag kuierstoep, en die beddens slaap heerlik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Fairview
Hello Yvernne Dankie vir die resensie. Bly julle het lekker gekuier. Weskusgroete, Anthony.

Tersia C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantastic stay. The host was amazing - friendly, accommodating, helpful. There was a dishwasher and washing machine that were not listed. A few small electrical kitchen items that you wouldn't normally find at self-catering places were quite useful. Detergents and cleaning essentials, which are normally available in small quantities, were in excess. All the comforts of home while truly feeling like you are on a beach vacation. Definitely going back there. Pity it doesn't accommodate more people - I would take my family and friends there anytime!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Fairview
Hi Tersia. We were truly honoured to have you here. Super guests and it was interesting to talk to you. Thank you for the braaibortjie every night. This was a first since we started Fairview. You are always welcome. Tony

Dale L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Awesome family stay. Fairview in Yzerfontein was our festive season holiday home for 2 weeks. Awesome house, close to everything. The host was super friendly. The house had everything one could hope for and a great layout.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Fairview
Beste Dale gesin, Dankie vir julle besoek en die resensie. 5 ster gaste wat altyd welkom sal wees. Weskusgroete, Anthony

Maryna D
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Heerlik. Anthony was baie gasvry en het ons tuis laat voel. Die see is goed vir my siel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantastiese huis met 'n lieflike stoep! Die huis was skoon en netjies. Baie modern met alles wat mens nodig het. Soos 'n droom geslaap op die sagte beddens. Lieflike kuier stoep vir soggens se koffie kuiers en saans se braai. Stap afstand van die see af. WiFi vir die kinders was 'n wenner. 'n Bonus was dat ons ons twee yorkies kon saam neem. Hulle kon veilig in die tuin rondloop. Die area is heerlik stil, tog naby genoeg aan die winkels indien jy iets nodig het. Lula's ook naby genoeg vir 'n lekker pizza! Ons gasheer het ook gereeld seker gemaak ons kom niks kort nie en was altyd vriendelik en behulpsaam, baie dankie! Ons sal die plek beslis vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Fairview
Hello Monica. Dankie vir die resensie. Geseende Kersfees en voorspoedige 2024 Weskus groete.

Desre L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Wegbreek wenner! Lekker kuierhuis met al die geriewe, naby die see, lekker ontbyt hoekies en iets vir almal winkeltjies. Absolute skoon geriewe en vars linne was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Fairview
Dankie Desre. Altyd welkom Super gaste Weskusgroete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 18:00
  • Adres: Dolfynstraat 17, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fd1eb8dfb303333a6ddd977f95875e87535b42a2524bceabb858da168116f7915e8bf4c032fe17a2a5e7ba2b4b8b86c8baf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5) 51 5 1 5 17 Dolfyn Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 18:00 -33.3389535 18.1641997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang