Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairview

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 18:00
  • Adres: Dolfynstraat 17, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Fairview is in Yzerfontein geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n enkelbed in die sitkamer vir die vyfde gas.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met 'n Netflix-intekening, en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Die area is geseën met pragtige strande, insluitend die 16 Myl-strand, en gedurende September en Oktober kan gaste die kleurvolle verskeidenheid veldblomme geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Gerhard F
Gesin met tieners
5.0
Love to go back. We really enjoyed our stay. Very friendly host. Loved the area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Theuns L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese woning, gerieflik met alles wat jy benodig. Baie lekker gerieflike huis met alles wat nodig is, netjies en skoon, gasheer was vriendelik...
Sien meer
Mei 2024
Stephan D
5.0
Die huis is perfek vir 'n wegbreek, alles waarvoor ons gehoop het vir 'n heerlike nawe. Baie lekker gebly, die huis het aan al ons verwagtinge voldoen...
Sien meer
Mrt 2024
Frederick B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte naweekwegbreek. Fairview is 'n pragtige huis. Die plek is skoon en netjies, en die meubels en dekor is baie stylvol. Die grootste bederf is d...
Sien meer
Feb 2024
Yvernne R
Saam met vriende
5.0
Die huis het 'n heerlike heeldag kuierstoep, en die beddens slaap heerlik. Ons het baie lekker gebly.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Dolfynstraat 17, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fairview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 18:00
  • Adres: Dolfynstraat 17, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fd1eb8dfb303333a6ddd977f95875e87535b42a2524bceabb858da168116f7915e8bf4c032fe17a2a5e7ba2b4b8b86c8baf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5) 51 5 1 5 17 Dolfyn Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 18:00 -33.3389535 18.1641997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang