Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairview Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 307 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Deon K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ideaal geleë om basies die hele dorp te voet te kan verken/geniet. Heerlik gebly, met voldoende verhitting teen die koue. Ons sal dit beslis weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René W
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Absolute ontspanning. Wat 'n heerlike, ontspanne omgewing met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sara K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dankie aan oom George wat 'n wonderlike oom was. Dit was 'n naweek om nooit te vergeet nie. Ja, sal beslis weer gaan. Oom George is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gorgeous, beautiful - will be back. Our cottage was available even though we came earlier. They cleared out their own packroom to store our bicycles and gave us the key for security reasons. Our hosts were so inviting. The lounge area was updated from the photos - such a warm, cosy place close by to everything. When we visit Clarens again, we will be using Fairview Cottages!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goeie ligging, geen geraas en veilig. Ons geniet dit om altyd by Fair View te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sal weer gaan kuier. Baie vriendelike mense. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneme M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker! Mooi, skoon en naby aan als. Sal weer daar gaan bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bessie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustige naweek. Ons het baie lekker gebly. Plekkie is baie netjies en het alles wat jy nodig het. Lekker naby aan Square, kan loop waar jy wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Rustige omgewing, kon beslis lekker ontspan. Sal weer daar gaan oorbly. Perfek geleë, alles is binne stapafstand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Rustig en ontspannend. Ons verblyf by Fairview Cottages was erg aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 307

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zylstraat 4, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExNjU3YzJkLWM2YTItNDNhYi04YzE0LWM0NDhkZjI4NTFlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 307 5 1 5 4 Van Zyl Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.513350505681 28.419377906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang