Twin Towers @ Fairview Estates
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet hul eie houtskool en vuuraanstekers saambring.
Hout kan op die plaas teen 'n ekstra fooi per sak gekoop word.
'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra fooi per dag beskikbaar.
Let dat dit plaasverblyf is en dat daar 'n 19 km lange plaaspad na die plaas lei. Die plaas is 5 km vanaf die teerpad na Fouriesburg en 27 km vanaf Clarens.
Troeteldiere word toegelaat indien daar vooraf gereël word. Klein en mediumgrootte-honde word toegelaat.
Alhoewel die verblyf met 'n normale voertuig bereik kan word, word 'n ewenaarslotvoertuig gedurende die reënseisoen aanbeveel.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairview Estates, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang